{"id":26286,"date":"2014-08-11T09:30:06","date_gmt":"2014-08-11T07:30:06","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26286"},"modified":"2014-08-11T09:53:13","modified_gmt":"2014-08-11T07:53:13","slug":"african-bank-kos-belastinbetaler-miljarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26286","title":{"rendered":"African Bank kos belastingbetaler miljarde"},"content":{"rendered":"<p>Gill Marcus, president van die Reserwebank, s\u00ea &#8216;n konsortium wat die groter banke in Suid-Afrika insluit sal &#8216;n reddingsboei van R10 miljard aan die bele\u00ebrde African Bank voorsien. <\/p>\n<p>Die bank sal oopbly vir sake.<\/p>\n<p>Die Reserwebank sal R7 miljard se slegte skuld van die R17 miljard onderskryf. <\/p>\n<p>Dit beteken in wese dat die belastingbetalers sal moet opdok vir swartmense se skuld. <\/p>\n<p>Marcus s\u00ea die &#8220;invordering van lenings sal voortgaan om enige koste vir die belastingbetaler te vermy&#8221;.<\/p>\n<p>Die konsortium bestaan uit Absa, Capitec, FirstRand, Nedbank en Standard banke en sluit ook die Openbare Beleggingskorporasie in. Die banke het ingespring om die beeld van Suid-Afrika se sterk banksektor in ere te hou.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het Marcus aangekondig dat die African Bank onder onmiddelike kuratorskap geplaas word. Die besluit is geneem na samesprekings met die Minister van Finansies. <\/p>\n<p>African Bank se &#8220;goeie bank&#8221; wat alle deposito\u2019s en invorderbare lenings insluit, sal herkapitaliseer word met \u2019n regte-uitgifte van R10 miljard wat gesamentlik deur Suid-Afrika se grootste banke onderskryf gaan word. African Bank het \u2019n leningsboek van R26 miljard as die swak skuld uitgesluit word.<\/p>\n<p>Die Reserwebank het tot dusver agter die skerms probeer om African Bank Investements Limited (Abil) om te keer.<\/p>\n<p>Abil se blootstelling aan Ellerine Holdings word uitgesonder as \u2019n faktor wat die bank blootstel aan miljarde se slegte skuld.<\/p>\n<p>\u201cDie probleme wat African Bank teister, kan, na ons mening, grootliks aan hul huidige sakemodel toegeskryf word, wat nie \u2019n gediversifiseerde stel produkte en inkomstestrome insluit nie, en ook nie transaksionele bankdienste insluit nie. Dit het African Bank en Abil as geheel uniek kwesbaar gemaak vir \u2019n veranderende of uitdagende sake-omgewing, soos wat tans heers.\u201d<\/p>\n<p>Die Reserwebank plaas African Bank in kuratorskap, wat onmiddellik van krag is. Die direksie van Abil het dit nie teengestaan nie, s\u00ea Marcus.<\/p>\n<p>\u2019n Hulplyn gaan geskep word vir kli\u00ebnte met navrae.<\/p>\n<p>Die kuratorskap gaan probeer verseker dat African Bank se bedrywighede voortgaan en dat die invorderbare lenings en bates in \u2019n \u201cgoeie bank\u201d volgehou word.<\/p>\n<p>Wat die herkapitalisering van R10 miljard betref, gaan bestaande aandeelhouers die kans kry om daarin te deel.<\/p>\n<p>\u201cDie maatstawwe wat geneem is, is, na ons mening, in die beste belang van alle belanghebbendes, insluitend deposante, aandeelhouers, krediteure en kli\u00ebnte,\u201d s\u00ea Marcus.<\/p>\n<p>Marcus l\u00ea klem daarop dat African Bank se bedrywighede sal voortduur.<\/p>\n<p>Marcus s\u00ea dat spaargeld by African Bank veilig is. Kleinhandeldeposante verteenwoordig minder as 1% van African Bank se krediteure.<\/p>\n<p>Die geld gaan ni\u00e9 gevries word nie en sal ook nie verlore gaan nie en mense sal steeds rente daarop verdien. Hulle het volle toegang tot hul geld \u201cin die gewone gang van sake\u201d.<\/p>\n<p>Die plan is dat die houermaatskappy van die goeie bank mettertyd op die JSE genoteer word.<\/p>\n<p>Die kurator gaan na verwagting die betaling van alle rente opskort, met die uitsondering van gewone deposante.<\/p>\n<p>Marcus s\u00ea die Reserwebank is \u201cgeweldig bemoedig deur die aktiewe en toegewyde reaksie van die private sektor om ons vennote te word in \u2019n soeke na \u2019n oplossing vir African Bank\u201d.<\/p>\n<p>\u201cDie rol van die banktoesighouers is om alles moontlik te doen om te verseker dat Suid-Afrika se banke voldoende kapitaal, likiditeit en hefboomkoerse het, sowel as gesonde beheer en toepaslike beleid.&#8221;<\/p>\n<p>Duidelik het die ideologiese projek wat African Bank is tot hier gevorder sonder die Reserwebank se toesig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gill Marcus, president van die Reserwebank, s\u00ea &#8216;n konsortium wat die groter banke in Suid-Afrika insluit sal &#8216;n reddingsboei van R10 miljard aan die bele\u00ebrde African Bank voorsien. Die bank sal oopbly vir sake. Die Reserwebank sal R7 miljard se slegte skuld van die R17 miljard onderskryf. Dit beteken in wese dat die belastingbetalers sal &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26286\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;African Bank kos belastingbetaler miljarde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[17534,7226,17535,9003,17536,8981],"class_list":["post-26286","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-african-bank","tag-belastingbetaler","tag-deposante","tag-gill-marcus","tag-herkapitalisering","tag-reserwebank"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26286","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26286"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26286\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26286"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26286"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26286"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}