{"id":26247,"date":"2014-08-07T09:47:20","date_gmt":"2014-08-07T07:47:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26247"},"modified":"2014-08-07T09:47:20","modified_gmt":"2014-08-07T07:47:20","slug":"amnestie-internasionaal-vra-ondersoek-na-kief-wetgewer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26247","title":{"rendered":"Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Ki\u00ebf-wetgewer"},"content":{"rendered":"<p>Amnestie Internasionaal (AI) het &#8216;n ondersoek gevra na die misbruik van mag deur pro-Ki\u00ebf vigilantes soos die Oekra\u00efense ultra-radikale LP Oleg Lyashko. Die organisasie het getuienis van gevalle van ontvoering en fisiese geweld teen slagoffers. <\/p>\n<p>Lyashko se sogenaamde &#8220;ondervragings&#8221; is op sy amptelike YouTube bladsy te siene. Die menseregtewaghond het &#8216;n verslag uitgereik wat eis dat die wetgewer aanspreeklik vir sy dade gehou moet word. <\/p>\n<p>Amnesty International het sy kommer met die Oekra\u00efense owerhede gedeel oor die ontvoerings en mishandeling van individue in die hele streek, luidens &#8216;n verklaring. <\/p>\n<p>Lyashenko is &#8216;n voormalige presidensi\u00eble kandidaat wat berug is vir sy anti-Russiese uitsprake. <\/p>\n<p>&#8220;Oleg Lyashko is veronderstel om &#8216;n wetgewer te wees, maar hy het die wet in sy eie hande geneem,&#8221; het die verklaring ges\u00ea. &#8220;Eer aan die Oekra\u00efne, dood aan die teenstanders is sy strydkreet.&#8221; <\/p>\n<p>Die wetgewer word altyd vergesel deur gewapende jong mans in milit\u00eare klere as hy reis en rekords van sy ontvoerings en mishandeling opneem vir Facebook om daarmee te spog. <\/p>\n<p>Die video&#8217;s wys mishandeling wat in stryd is met &#8220;die reg op &#8216;n billike verhoor, vryheid en veiligheid van die persoon, en die reg om nie aan marteling of ander soort mishandeling onderwerp te word nie,&#8221; s\u00ea AI.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amnestie Internasionaal (AI) het &#8216;n ondersoek gevra na die misbruik van mag deur pro-Ki\u00ebf vigilantes soos die Oekra\u00efense ultra-radikale LP Oleg Lyashko. Die organisasie het getuienis van gevalle van ontvoering en fisiese geweld teen slagoffers. Lyashko se sogenaamde &#8220;ondervragings&#8221; is op sy amptelike YouTube bladsy te siene. Die menseregtewaghond het &#8216;n verslag uitgereik wat eis &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26247\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amnestie Internasionaal vra ondersoek na Ki\u00ebf-wetgewer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17491,2878,15283,2078,16085],"class_list":["post-26247","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-amnestie-internasionaal","tag-facebook","tag-kief","tag-rusland","tag-wetgewer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26247","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26247"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26247\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26247"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26247"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26247"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}