{"id":26234,"date":"2014-08-06T11:57:20","date_gmt":"2014-08-06T09:57:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26234"},"modified":"2014-08-06T11:59:38","modified_gmt":"2014-08-06T09:59:38","slug":"suid-afrika-tref-voorsorg-teen-ebola","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26234","title":{"rendered":"Suid-Afrika tref voorsorg teen Ebola"},"content":{"rendered":"<p>Soos in die meeste gevalle waar &#8216;n Ebola-epidemie uitbreek, is dit maklik om die oorsprong van die siekte vas te stel.<\/p>\n<p>Die VSA se <em>Centre for Disease Control<\/em>, CDC s\u00ea op hul <a href=\"http:\/\/www.cdc.gov\/ncidod\/dvrd\/spb\/mnpages\/dispages\/Fact_Sheets\/Ebola_Fact_Booklet.pdf\">inligtinstukke <\/a>oor die oorsprong van die virus dat Ebola van hospitale en inentings kom. <\/p>\n<p>Die CDC feiteblad beweer ook dat Ebolasterftes in 1976 veroorsaak is deur &#8220;&#8230; [noue persoonlike kontak en deur gebruik te maak van besmette naalde en spuite in] hospitale\/klinieke&#8221;. <\/p>\n<p>In die tweede Ebola-uitbreking in 1976 in Soedan het 151 mense omgekom, en is die siekte &#8220;hoofsaaklik deur noue persoonlike kontak binne hospitale versprei,&#8221; s\u00ea die CDC.<\/p>\n<p>Suid-Afrika het glo intussen voorsorgmaatre\u00ebls getref by lughawens. Volgens die Verenigde Nasies is meer as 887 mense reeds daaraan dood sedert die epidemie uitgebreek het.<\/p>\n<p>In Nigeri\u00eb is &#8216;n tweede geval di\u00e9 week bevestig bevestig. Die dokter wat die eerste geval behandel het, het nou die siekte onderlede. Nog agt van die mediese personeellede wat die pasi\u00ebnt behandel het, is onder kwarantyn geplaas.<\/p>\n<p>Die departement van gesondheid s\u00ea daar is reeds by OR Tambo-lughawe temperatuurskandeerders en isolasiekamers ingerig om passasiers met &#8216;n ho\u00eb temperatuur uit te wys.<\/p>\n<p>Die departement en die burgerlugvaartowerheid sal ook die week met bewusmakingsveldtog vir alle lughawepersoneel by Lanseria begin.<\/p>\n<p>Die oorsprong van die huidige Ebola-epidemie is klaarblyklik die Kenema-staatshospitaal in Sierra Leone.<\/p>\n<p>Die hospitaal huisves &#8216;n Amerikaanse navorsingslaboratorium wat onder meer deur die Bill en Melinda Gates-stigting asook die Soros Stigting geborg word. <\/p>\n<p>Wetenskaplikes by die <a href=\"http:\/\/vhfc.org\/consortium\">laboratorium <\/a>doen glo sedert 2011 navorsing oor virale koors soos Ebola.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Soos in die meeste gevalle waar &#8216;n Ebola-epidemie uitbreek, is dit maklik om die oorsprong van die siekte vas te stel. Die VSA se Centre for Disease Control, CDC s\u00ea op hul inligtinstukke oor die oorsprong van die virus dat Ebola van hospitale en inentings kom. Die CDC feiteblad beweer ook dat Ebolasterftes in 1976 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26234\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrika tref voorsorg teen Ebola&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17486,16492,8589,17487,9397,5849,5591],"class_list":["post-26234","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-cdc","tag-ebola","tag-hospitale","tag-klinieke","tag-nigerie","tag-or-tambo","tag-sierra-leone"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26234","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26234"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26234\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26234"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26234"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26234"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}