{"id":26227,"date":"2014-08-06T08:31:13","date_gmt":"2014-08-06T06:31:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26227"},"modified":"2014-08-06T09:40:18","modified_gmt":"2014-08-06T07:40:18","slug":"tukkie-dames-aangekla-oor-swartgesiggrap","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26227","title":{"rendered":"Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap"},"content":{"rendered":"<p>Die twee Tukkie-damestudente wat hul <a title=\"Herrie oor swartgesmeerde Tukkies\" href=\"http:\/\/praag.co.za\/?p=26215\">gesigte swart gesmeer het<\/a>, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan &#8216;n tugverhoor onderwerp word.<\/p>\n<p>Beeld berig dat &#8220;Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend \u2019n onmiddellike ondersoek na die voorval gelas het nadat hulle daarvan bewus geword het.&#8221;<\/p>\n<p>\u201cDie gedrag van die studente in die foto\u2019s is totaal onaanvaarbaar,\u201d s\u00ea Mulder.<\/p>\n<p>Volgens Mulder is die foto\u2019s op \u2019n partytjie geneem wat nie \u2019n universiteitsgeleentheid was nie.<\/p>\n<p>\u201cMaar omdat die studente daarin geregistreerde UP-studente is, het hulle deur hul optrede die naam van die universiteit in oneer gebring.<\/p>\n<p>\u201cTugstappe sal daarom teen alle betrokkenes gedoen word.\u201d<\/p>\n<p>Die DA-studente-organisasie, DASO, wat eerste die foto in die hande gekry en die kwessie aan die groot klok begin hang het, het sy tevredenheid uitgespreek dat die twee studentes vervolg gaan word.<\/p>\n<p>&#8216;n Lid van Daso, Matthew Cuthbert,\u00a0 s\u00ea:<\/p>\n<blockquote><p>\u201cOns is ook besig met ons eie ondersoek na die voorval. Rassisme is \u2019n baie gevoelige kwessie by die universiteit, veral omdat daar al voorvalle van rassisme was.<\/p>\n<p>\u201cOns voel dit is hoog tyd dat die universiteitsbestuur dit sterk aanpak.\u201d<\/p><\/blockquote>\n<p>Enwee Human, president van die UP se studenteraad, meen &#8220;hoewel die voorval nie direk met die universiteit verbind kan word nie, kan dit nie in die huidige atmosfeer en konteks van tersi\u00eare instellings wat daarna streef om te transformeer, toegelaat word nie\u201d.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die twee Tukkie-damestudente wat hul gesigte swart gesmeer het, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan &#8216;n tugverhoor onderwerp word. Beeld berig dat &#8220;Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend \u2019n onmiddellike ondersoek na die voorval gelas het nadat hulle daarvan bewus geword het.&#8221; \u201cDie gedrag van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26227\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[11773,17483,9814,5801,5802],"class_list":["post-26227","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-daso","tag-swart-gesigte","tag-tugverhoor","tag-tukkies","tag-universiteit-van-pretoria"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26227","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26227"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26227\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26227"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26227"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26227"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}