{"id":26187,"date":"2014-08-04T10:08:31","date_gmt":"2014-08-04T08:08:31","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26187"},"modified":"2014-08-04T10:08:31","modified_gmt":"2014-08-04T08:08:31","slug":"amerika-draai-geldkraan-oop-vir-afrika","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26187","title":{"rendered":"Amerika draai geldkraan oop vir Afrika"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika sal vandag die kwessie van die Israelse-Palestynse konflik direk met die Amerikaanse regering ophaal. Kabinetsministers woon vandeesweek saam met President Jacob Zuma &#8216;n Amerika-Afrikaberaad in Washington by, het RSG berig. <\/p>\n<p>Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane s\u00ea die land sal in sy hoedanigheid as vriend van die Palestyne die saak aanroer. <\/p>\n<p>Sy s\u00ea die VSA het &#8216;n verantwoordelikheid om die waansin en sinnelose sterftes te help be\u00ebindig. <\/p>\n<p>Mashabane meen die res van die w\u00eareld kan nie eenvoudig toekyk en wag vir Israel en Hamas om die vrede te bewerkstellig nie.<\/p>\n<p>Intussen sal Amerika na verwagting tien miljard rand se saketransaksies, &#8216;n verhoging in geld vir &#8220;vredesoperasies&#8221; en nog miljarde rand vir die uitbreiding van kos- en kragprogramme in Afrika op die beraad aankondig. <\/p>\n<p>Amerikaanse amptenare hoop die beraad van 50 Afrika-staatshoofde in Washington sal Amerikaanse belange in die vinnig groeiende streek onderskryf deur &#8216;n reeks regerings-en privaatvennootskapstransaksies om handel en beleggings te bevorder. <\/p>\n<p>Amptenare het vrae oor of die beraad in reaksie op China se toenemende teenwoordigheid in Afrika is, ontwyk. <\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Amerikaanse agentskap vir Internasionale Ontwikkeling, Rajiv Shah s\u00ea daar sal grootskaalse aankondigings wees wat betref aansienlike verhogings in privaatsektorsteun vir Amerikaansgesteunde kos-en landbouprogramme in Afrika.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika sal vandag die kwessie van die Israelse-Palestynse konflik direk met die Amerikaanse regering ophaal. Kabinetsministers woon vandeesweek saam met President Jacob Zuma &#8216;n Amerika-Afrikaberaad in Washington by, het RSG berig. Die minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane s\u00ea die land sal in sy hoedanigheid as vriend van die Palestyne die saak aanroer. Sy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26187\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Amerika draai geldkraan oop vir Afrika&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[7334,5174,4111,9366,17468,2848],"class_list":["post-26187","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-gasa","tag-israel","tag-landbou","tag-palestyne","tag-vredesoperasies","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26187","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26187"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26187\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26187"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26187"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26187"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}