{"id":26160,"date":"2014-08-02T20:44:47","date_gmt":"2014-08-02T18:44:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26160"},"modified":"2014-08-02T20:44:47","modified_gmt":"2014-08-02T18:44:47","slug":"die-slaaf-in-jou-spieel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26160","title":{"rendered":"Die slaaf in jou spie\u00ebl"},"content":{"rendered":"<p>Ons is baie gelukkig om in \u2018n moderne tyd te leef, nie waar nie? Dink net; honderde jare gelede sou jou en my voorouers onderworpe gewees het aan \u2018n feodale stelsel. Ons sou tydelik die reg verkry het om op \u2018n landheer se grond te werk, maar in ruil daarvoor, sou meeste van die opbrengs aan die landheer oorbetaal moes word. Ons sou ook lojaliteit aan die landheer moes sweer, en ook moes deelneem aan enige milit\u00eare veldtogte wat die landheer nodig sou ag. Hierdie regte kon te eniger tyd opgeskort word, nes \u2018n blanke boer se plaas in Suid-Afrika op enige stadium by hom gesteel kan word in 2014.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-15429\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-150x150.jpg\" alt=\"delport_manfred_600\" width=\"100\" height=\"100\" \/><\/a>Waar daar nie \u2018n feodale stelsel was nie, het despotiese konings dikwels onbillike belastings van hul onderdane vereis. In 1776, in Boston, het Amerikaanse onderdane van die ingeteelde Britse koningshuis hierteen gerebelleer, en kratte tee oorboord gegooi in die Boston-hawe in protes teen gierigheid van oorkant die Atlantiese oseaan. \u201cNo taxation without representation\u201d, was hulle slagspreuk, en hierdie rebellie het gelei tot die Amerikaanse Rewolusie, wat die Britte hul Amerikaanse kolonies gekos het.<\/p>\n<p>Dankie tog daar is nie in 2014 enige sprake van \u2018n feodale stelsel, gierige koningshuise of slawerny nie, nie waar nie? Ons is s\u00f3 gelukkig om vry te wees, om nie onregverdige belastings te hoef te betaal aan konings, despote of slawemeesters nie.<\/p>\n<p>Dink weer.<\/p>\n<p>Jy, meneer en mevrou die Afrikanerbelastingbetaler is veel, veel erger daaraan toe as enige Amerikaner in die 13 kolonies van 1776. Ten minste was die Britte die regstreekse voorsate van die Amerikaners in die kolonies. Sonder die Engelse setlaars op die Mayflower was daar geen kolonie in die Nuwe W\u00eareld nie. Jy en ek word, anders as die Amerikaners, totaal deur \u2018n ander volk oorheers: die Zoeloevolk. Ek het op dees aarde niks met \u2018n Zoeloe in gemeen nie, nie sover dit my taal betref nie, nie my kultuur nie, nie my tegnologiese beskawing nie, absoluut niks nie. Ons, soos wafferse onderdane van hetsy die feodale landheer, hetsy Koning Georg, hetsy die eiendom van \u2018n Portugese slawe-eienaar in Brasili\u00eb, werk en swoeg om volksvreemde slawe-eienaars, despote en konings in weelde te laat leef.<\/p>\n<p>Die ANC se Zoeloedespoot, Zuma, het sy kaias op Nkandla laat opgradeer teen \u2018n astronomiese koste van \u2018n kwartmiljard rand. As ek so na die foto\u2019s van sy kaias kyk, van vervelige, lelike rondawels, \u2018n beeskraal en \u2018n hoenderhok, hoop ek terde\u00eb dat die dekor binne die onaantreklike rondawels skouspelagtig is, want ek kan waaragtig nie sien waar my en jou kwartmiljard rand heen is nie. \u2018n Grasdak en \u2018n swembad is sekerlik nie so duur nie? Ek hoop ons praat van soliede, goue toilette en \u2018n Renoir of twee teen elke slaapkamer se muur.<\/p>\n<p>Nie net moet ons ons Zoeloedespoot se kaias opgradeer nie, maar ook moet ons \u2018n koning wat op dees aarde niks met Afrikaners uit te waai het nie, Goodwill Zwelithini, in rojale weelde onderhou. Hierdie orige ou man, met \u2018n klaarblyklike gebrek aan seksuele selfbeheersing wat Zuma s\u2019n ewenaar, en met \u2018n voorliefde vir maagde wat dekades jonger is as hy, is onlangs getrakteer op op \u2018n onthaal met 100 000 gaste. Een honderd beeste is geslag en derduisende liter tradisionele bier is gesuip in \u2018n orgie van buitensporige dronkenskap, ongetwyfeld gepaard met kratte vol Johnny Walker-whiskey vir die meer belangrike gaste.<\/p>\n<p>Alles vir my en jou rekening.<\/p>\n<p>Die houvrou waarmee die naturellekoning Zwelithini getroud is, is al sedert die ouderdom van agtien sy slagoffer. Hy het haar as\u2019t ware vir \u2018n toetsrit gevat, en haar swanger gemaak sodat hy kon toets of sy vir hom nog \u2018n ongewenste Zoeloetelgie kon uitdruk; nog \u2018n parasiet wat op jou en my gaan teer, soos die miljoene welsynsparasiete wat aangemoedig word om soos hase aan te teel dmv allerhande toelaes. Kaalbolyf-Zoeloemeisies is geparadeer tydens die orgie van seks en drankmisbruik, om hul maagdelikheid ten toon te stel, vermoedelik sodat die 66-jarige ou bok die ware wat ten toon gestel is, die jong blare ook later sou kon geniet, nes sy Swazi-eweknie in ons buurland. Stuur hulle verteenwoordigers na kleuterskole om toekomstige vrouens vroeg-vroeg al te identifiseer, wonder ek?<\/p>\n<p>Ja, jy en ek, die Afrikanerbelastingbetaler, het vir \u2018n groteske onthaal vir \u2018n naturellekoning honderde miljoene rande opgedok; jy swoeg en sweet by die werk, bloot om belasting te betaal, om vir \u2018n vreemde koning verskeie paleise (geskatte waarde: R600 miljoen) en ses vrouens aan te koop. Hy het ook \u2018n vloot luuksemotors. Die Zoeloekoning is egter nie die enigste nie. Daar is talle ander \u201ctradisionele leiers\u201d wat ook soos groteske bosluise op jou en my, die blanke en Afrikanerbelastingbetaler teer; wat in weelde leef, wat minderjarige meisies seksueel misbruik, in die naam van hul sogenaamde kultuur.<\/p>\n<p>S\u00ea gou weer vir my, meneer en mevrou die Afrikanerslaaf, voel jy jou nog steeds kwansus \u201cbevry\u201d sedert 1994?<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons is baie gelukkig om in \u2018n moderne tyd te leef, nie waar nie? Dink net; honderde jare gelede sou jou en my voorouers onderworpe gewees het aan \u2018n feodale stelsel. Ons sou tydelik die reg verkry het om op \u2018n landheer se grond te werk, maar in ruil daarvoor, sou meeste van die opbrengs [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[16120,7129,7134,321],"class_list":["post-26160","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-goodwill-zwelithini","tag-nkandla","tag-zoeloekoning","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26160","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26160"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26160\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26160"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26160"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26160"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}