{"id":26143,"date":"2014-08-01T09:20:45","date_gmt":"2014-08-01T07:20:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26143"},"modified":"2014-08-01T09:20:45","modified_gmt":"2014-08-01T07:20:45","slug":"kief-verontagsaam-skietstilstand-oor-mh17-ramptoneel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26143","title":{"rendered":"Ki\u00ebf verontagsaam skietstilstand oor MH17 ramptoneel"},"content":{"rendered":"<p>Internasionale kenners sal probeer om Vrydag by die wrakstukke van vlug MH17 te begin werk, terwyl die Oekra\u00efense magte alles in hul vermo\u00eb doen om die toneel onbegaanbaar te maak.<\/p>\n<p>Ki\u00ebf het hul offensief teen selfverdedigingsgroepe hervat nadat &#8216;n een-dag-stilstand vroe\u00ebr aangekondig is. <\/p>\n<p>Die internasionale ondersoek na die ramp in Oos-Oekra\u00efne het Donderdag hervat toe kundiges die ongelukstoneel bereik het vir die eerste keer in byna &#8216;n week na Ki\u00ebf &#8216;n einde aan sy milit\u00eare offensief aangekondig het. <\/p>\n<p>&#8216;n Klein span van Nederlandse en Australiese kenners vergesel deur internasionale monitors kon deurgang verkry.<\/p>\n<p>Die hoof van die Nederlandse span wat die Maleisiese vliegtuigramp in die Oekra\u00efene ondersoek, het bevestig dat sy groepe bykomende DNS-monsters geneem het van die 25 slagoffers wat nog in &#8216;n lykshuis in Donetsk is. <\/p>\n<p>Pieter-Jaap Aalbersberg s\u00ea sy span het ook die persoonlike besittings van die slagoffers in die lykshuis opgespoor. <\/p>\n<p>Die oorskot van sowat 200 slagoffers is verlede maand Nederland toe geneem om ge\u00efdentifiseer te word. Die oorskot van 80 ander slagoffers is steeds op die ramptoneel. <\/p>\n<p>Gevegte tussen selfverdedigingsgroepe en soldate in die Donetsk en Luhansk gebied, maak die gebied steeds gevaarlik.<\/p>\n<p>&#8220;Die veiligheidsituasie is nog steeds baie onstabiel,&#8221; het Aalbersberg aan joernaliste ges\u00ea in Ki\u00ebf. <\/p>\n<p>&#8216;n AFP-span wat &#8216;n paar minute agter die konvooi gery het, het harde ontploffings net &#8216;n paar kilometer weg van die rampterrein gehoor en swart rook sien opstyg uit &#8216;n dorp naby die plek waar &#8216;n paar van die vliegtuigwrakstukke l\u00ea. <\/p>\n<p>Di\u00e9 aanvalle kom ten spyte van die Oekra\u00efense weermag se vroe\u00ebre aangekondig van &#8216;n &#8220;dag van rus&#8221; oor die hele oostelike gebied na &#8216;n pleidooi van VN-hoof Ban Ki-moon om op aanvalle te staak waar die oorblyfsels van &#8216;n paar van die 298 slagoffers steeds in die son l\u00ea.<\/p>\n<p>Ki\u00ebf het selfverdigingsgroepe blameer vir die vertraging van die ondersoek, omdat &#8220;insurgente&#8221; steeds &#8220;in hul stellings&#8221; oor die hele streek is. <\/p>\n<p>Hoe langer die ongelukstoneel egter onbereikbaar bly, hoe minder getuienis sal daar beskikbaar wees wat die oorsake van die ramp sal kan bevestig.<\/p>\n<p>Ki\u00ebf het &#8216;n oorlog teen sy eie inwoners verklaar uit vrees dat hulle mbv &#8216;n vreedsame referendum kan afstig soos in die Krim. Meer as &#8216;n 1000 mense het reeds omgekom. <\/p>\n<p>Die selfverdedigingsgroepe het in reaksie ges\u00ea dat die Oekra\u00efne nie sy wapenstilstand eerbiedig nie. <\/p>\n<p>Die VSA hou vol dat die vliegtuig per ongeluk afgeskiet is deur &#8220;rebelle&#8221; op 17 Julie, maar Rusland en selfverdedigingsgroepe het ges\u00ea dit kon uit die lug geskiet gewees het deur &#8216;n Oekra\u00efense vliegtuig. Hulle het gevra dat die VSA, Ki\u00ebf se borge, alle beskikbare inligting vrystel om die kwessie te help besleg.<\/p>\n<p>Den Haag en Canberra het beide ooreenkomste aangegaan met die junta in Ki\u00ebf om sowat 950 gewapende personeel te ontplooi, maar Australi\u00eb het intussen teruggekrabbel en by monde van hul minister van buitelandse sake ges\u00ea dit was slegs &#8216;n &#8220;versekeringspolis&#8221; en hulle wil nie by die konflik betrokke raak nie.<\/p>\n<p>Intussen het wetgewers in Brittanje gewaarsku dat NAVO hul gereedheid vir &#8216;n milit\u00eare aanval teen Rusland verder moet opskerp.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Internasionale kenners sal probeer om Vrydag by die wrakstukke van vlug MH17 te begin werk, terwyl die Oekra\u00efense magte alles in hul vermo\u00eb doen om die toneel onbegaanbaar te maak. Ki\u00ebf het hul offensief teen selfverdedigingsgroepe hervat nadat &#8216;n een-dag-stilstand vroe\u00ebr aangekondig is. Die internasionale ondersoek na die ramp in Oos-Oekra\u00efne het Donderdag hervat toe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26143\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ki\u00ebf verontagsaam skietstilstand oor MH17 ramptoneel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17321,17444,16037,17443,17445,15014],"class_list":["post-26143","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-mh17","tag-nederlandse-ondersoekspan","tag-oekraine","tag-ramptoneel","tag-selfverdedigingsgroepe","tag-skietstilstand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26143","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26143"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26143\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26143"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26143"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26143"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}