{"id":26141,"date":"2014-08-01T08:23:33","date_gmt":"2014-08-01T06:23:33","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26141"},"modified":"2014-08-01T08:23:33","modified_gmt":"2014-08-01T06:23:33","slug":"israel-hamas-kondig-nuwe-skietstilstand-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26141","title":{"rendered":"Israel, Hamas kondig nuwe skietstilstand aan"},"content":{"rendered":"<p>Met die internasionale klimaat wat al swaarder op Israel en die VSA weeg weens hul voortgesette aanvalle in die besette Gasa-gebied, het die twee strydende partye ingestem tot &#8216;n &#8220;humanit\u00eare&#8221; skietstilstand.<\/p>\n<p>Israel en die VSA wou egter nie aan dieselfde tafel van aangesig tot aangesig teenoor Hamas sit nie. Die ooreenkoms is deur bemiddelaars gesluit.<\/p>\n<p>Di\u00e9 skietstaking van 72-uur sal om agtuur Vrydagoggend in werking tree. Gasa se water en elekrtisiteit sal tot &#8216;n minimum herstel word en familielede &#8216;n kans gun om hul dooies te begrawe.<\/p>\n<p>Onderhandelaars aan beide kante sal steeds in Ka\u00efro in Egipte vergader om glo &#8216;n langtermyn-oplossing vir die geweld te probeer vind, maar die kanse vir vrede lyk skraal.<\/p>\n<p>Amerika het binne ure nadat Israel &#8216;n VN-skool aangeval het, nog wapens aan Irsael gelewer. <\/p>\n<p>Kerry het voorts ges\u00ea dat Israelse magte intussen in Gasa sal aanbly en steeds sy &#8220;defensiewe&#8221; operasies mag voortsit ten opsigte van die vernietiging van tonnels waardeur wapens na Israel gesmokkel word.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, John Kerry en die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-Moon het die skietstaking in &#8216;n gesamentlike verklaring bekendgemaak. <\/p>\n<p>Kort voordat die jongste skietstaking aangekondig is, is nog 14 Palestyne dood in &#8216;n grond- en lugaanval in die Gasagebied. <\/p>\n<p>Die Israelse weermag s\u00ea vyf van sy soldate is ook dood in &#8216;n mortieraanval naby die grens met Gasa. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die internasionale klimaat wat al swaarder op Israel en die VSA weeg weens hul voortgesette aanvalle in die besette Gasa-gebied, het die twee strydende partye ingestem tot &#8216;n &#8220;humanit\u00eare&#8221; skietstilstand. Israel en die VSA wou egter nie aan dieselfde tafel van aangesig tot aangesig teenoor Hamas sit nie. Die ooreenkoms is deur bemiddelaars gesluit. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26141\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel, Hamas kondig nuwe skietstilstand aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[7708,5174,11115,5590,15014,2848],"class_list":["post-26141","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-hamas","tag-israel","tag-john-kerry","tag-oorlogsmisdade","tag-skietstilstand","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26141","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26141"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26141\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26141"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26141"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26141"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}