{"id":26111,"date":"2014-07-31T09:43:52","date_gmt":"2014-07-31T07:43:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26111"},"modified":"2014-07-31T09:43:52","modified_gmt":"2014-07-31T07:43:52","slug":"massive-attack-speel-vir-palestyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26111","title":{"rendered":"Massive Attack speel vir Palestyne"},"content":{"rendered":"<p>Die invloedryke Britse <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=u7K72X4eo_s\">groep <\/a><em>Massive <\/em><em>Attack <\/em>het in Byblos in Lebanon opgetree om geld vir Palestyne in vlugtelingkampe in te samel.<\/p>\n<p>Dit was hul enigste optrede in die Midde-Ooste opgedra aan die kinders van Gasa. <em>Massive <\/em><em>Attack <\/em>het Israel se slagting van die Palestyne openlik veroordeel.<\/p>\n<p>Die groep het Dinsdagaand opgetree terwyl hul aanhangers Palestynse vlaggies in die lug gehou het.<\/p>\n<p>Robert Del Naja van <em>Massive <\/em><em>Attack <\/em>s\u00ea dat een van die digs bevolkte gebiede op aarde gebombardeer word met burgerlikes wat &#8220;ongelooflik&#8221; verbied word om die gebied te mag verlaat. Hy het Israel se bomaanvalle as &#8216;n &#8220;slagting&#8221; beskryf.<\/p>\n<p>Del Naja het in &#8216;n eksklusiewe onderhoud met AFP ges\u00ea Palestyne in vlugtelingkampe in Lebanon leef swaar. Hy het die w\u00eareld se onge\u00ebrgdheid gekritiseer. Politici wat stilbly is die heel ergste, het hy ges\u00ea. Dit wys dat hulle nie geskik is vir die poste wat hulle beklee nie.<\/p>\n<p>\u201cWil jy regtig ander mense uitmoor om jouself te beskerm? Dis tog die twintigste eeu waarin ons leef,\u201d het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die invloedryke Britse groep Massive Attack het in Byblos in Lebanon opgetree om geld vir Palestyne in vlugtelingkampe in te samel. Dit was hul enigste optrede in die Midde-Ooste opgedra aan die kinders van Gasa. Massive Attack het Israel se slagting van die Palestyne openlik veroordeel. Die groep het Dinsdagaand opgetree terwyl hul aanhangers Palestynse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26111\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Massive Attack speel vir Palestyne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17427,5174,17429,17426,9366,17428],"class_list":["post-26111","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-attack","tag-israel","tag-lebanon","tag-massive","tag-palestyne","tag-slagting"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26111","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26111"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26111\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26111"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26111"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26111"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}