{"id":26096,"date":"2014-07-30T08:41:27","date_gmt":"2014-07-30T06:41:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26096"},"modified":"2014-07-30T08:41:27","modified_gmt":"2014-07-30T06:41:27","slug":"sierra-leone-se-enigste-ebola-dokter-sterf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26096","title":{"rendered":"Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf"},"content":{"rendered":"<p>Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte.<\/p>\n<p>Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem is in kwarantyn.<\/p>\n<p>Hy het voor hy siek geword het, gs\u00ea hy vrees dat hy die siekte kan opdoen.<\/p>\n<p>Die viroloog het voor sy dood meer as 100 pasi\u00ebnte by die hospitaal in Kenema, een van die w\u00eareld se voorste Ebola diagnosefasiliteite, behandel.<\/p>\n<p>Die hospitaal word deur Dokters Sonder Grense bedryf.<\/p>\n<p>Kahn was die enigste spesialis die land wat tropiese koorssiektes kon behandel. Die ministerie van gesondheid in Sierra Leone het hom as &#8216;n nasionale held geprys. <\/p>\n<p>Die uitbreking van ebola in Wes-Afrika het vroe\u00ebr vanjaar in die buurland, Guinee begin. Dit is die ergste uitbreking sedert die siekte die eerste keer in 1976 waargeneem is.<\/p>\n<p>So ver is meer as 672 mense in Wes-Afrika dood. Dit sluit Sierra Leone, Liberi\u00eb, Guinee en Nigeri\u00eb in. <\/p>\n<p>Inwoners wat onder kwarantyn geplaas word is in opstand daarteen en probeer siekes ontset met geweld. In Sierra Leone het &#8216;n vrou ontsnap en na die besige Freetown gevlug voor sy drie dae gelede dood is.<\/p>\n<p>Twee Amerikaners, &#8216;n dokter en sendelinge het ook die siekte onderlede.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte. Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem is in kwarantyn. Hy het voor hy siek geword het, gs\u00ea hy vrees dat hy &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26096\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16492,12642,17415,9397,5591,17414,8891],"class_list":["post-26096","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-ebola","tag-guinee","tag-liberie","tag-nigerie","tag-sierra-leone","tag-tropiese-siektes","tag-wes-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26096","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26096"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26096\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26096"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26096"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26096"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}