{"id":26080,"date":"2014-07-30T07:10:44","date_gmt":"2014-07-30T05:10:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26080"},"modified":"2014-07-30T07:26:23","modified_gmt":"2014-07-30T05:26:23","slug":"de-klerk-vaar-uit-teen-die-stem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26080","title":{"rendered":"De Klerk vaar uit teen Die Stem"},"content":{"rendered":"<p>FW de Klerk het Dinsdagoggend tydens sy besoek aan die Sterkfonteingrotte en Maropeng oftewel die &#8220;Wieg van die Mensdom&#8221; sonder ironie ges\u00ea Die Stem gee aanstoot aan &#8220;ander kultuurgroepe&#8221;.<\/p>\n<p>Maropeng, die ideologiese breinkind van Boerehaters en Afrosentriste, is opgerig as &#8216;n monument t\u00e9\u00e9n kulturele identiteit. De Klerk en sy gade Elita Georgiades is selfs op &#8216;n toer geneem van die kultuurlose &#8220;mensheid&#8221; se strewe na die mensvleisbredie en oersop.<\/p>\n<p>Die oud-NP-leier, blykbaar onbewus van waar hy homself bevind, het met nadruk ges\u00ea: &#8220;Ons moet ons kultuurgoedere so hanteer dat dit ander kultuurgroepe nie aanstoot gee nie.&#8221;<\/p>\n<p>Net soos die Apartheidsmuseum wat &#8216;n eensydige en kwaadwillige geskiedenis wil vestig, is Maropeng daarop gerig om &#8216;n oorvereenvoudigde Afrika-oorsprong van menslike evolusie te probeer verkoop. Hierdie gebrekkige denke is geruime tyd reeds deur nuwe argeologiese ontdekkings en genoomnavorsing agtergehaal.<\/p>\n<p>Ten spyte van sy verwysing na &#8220;kultuurgoedere&#8221;, het die oud-NP politikus heel op sy gemak gelyk waar hy onder &#8216;n foto geposeer het met die slagspreuk &#8220;The Path to Humanity&#8221;, onbewus van die gapende teenstrydigheid.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/dk.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/dk-300x293.jpg\" alt=\"dk\" width=\"300\" height=\"293\" class=\"alignleft size-smallwp-image-26081\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/dk-300x293.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/dk-535x523.jpg 535w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/dk.jpg 811w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 85vw, 300px\" \/><\/a><\/p>\n<p>Hy het by die Maropeng-sentrum waar hy sy voetspoor neffens voorbeelde van die Afrika-oermens laat afdruk het, nietemin heftig teen die sing van Die Stem beswaar gemaak: &#8220;Ons moet verenig op die simbole waarop ons ooreengekom het: Ons nuwe volkslied en ons nuwe vlag.<\/p>\n<p>&#8220;Ons moenie tussen verskillende identiteite kies nie,&#8221; het De Klerk gewaarsku, maar dit duidelik gemaak dat alleen Afrikaner-identiteit nie welkom is nie. Hy het nie swart &#8220;kultuurgroepe&#8221; uitgesonder vir kritiek nie.<\/p>\n<p>&#8220;Om verandering te handhaaf, is krities vir die hele mensdom.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Dit is hoe ons oor die afgelope 20\u2009jaar die Suid-Afrikaanse samelewing herontwikkel het. Di\u00e9 proses hou nooit op nie en daarom is dit so gepas dat ons vandag hi\u00e9r is,&#8221; het hy aan Beeld ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het nie uitgebrei oor die sukses aldan nie van &#8220;herontwikkeling&#8221; nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>FW de Klerk het Dinsdagoggend tydens sy besoek aan die Sterkfonteingrotte en Maropeng oftewel die &#8220;Wieg van die Mensdom&#8221; sonder ironie ges\u00ea Die Stem gee aanstoot aan &#8220;ander kultuurgroepe&#8221;. Maropeng, die ideologiese breinkind van Boerehaters en Afrosentriste, is opgerig as &#8216;n monument t\u00e9\u00e9n kulturele identiteit. De Klerk en sy gade Elita Georgiades is selfs op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26080\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Klerk vaar uit teen Die Stem&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4938,5631,17411,17413,17412],"class_list":["post-26080","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-apartheid","tag-fw-de-klerk","tag-maropeng","tag-mensvleisbredie-en-oersop","tag-wieg-van-die-mensdom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26080","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26080"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26080\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26080"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26080"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26080"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}