{"id":26052,"date":"2014-07-28T11:09:37","date_gmt":"2014-07-28T09:09:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26052"},"modified":"2014-07-28T11:09:37","modified_gmt":"2014-07-28T09:09:37","slug":"mrk-bevind-teen-wit-mans","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26052","title":{"rendered":"MRK bevind teen wit mans"},"content":{"rendered":"<p>Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges &#8216;n klag teen hulle ingedien het.<\/p>\n<p>Africa Check is berug vir eensydige &#8220;ondersoeke&#8221; wat &#8216;n bepaalde agenda nastreef.<\/p>\n<p>Bridges het vroe\u00ebr vanjaar \u2019n lys van vermoorde wit vroue as deel van \u2019n klag teen \u2019n groep akademici by die Menseregtekommissie ingedien. Steve Hofmeyr het haar ondersteun.<\/p>\n<p>Die academici het bevind dat wit Suid-Afrikaanse vroue &#8216;n groter kans staan om deur hul liefdesmaat vermoor te word as deur &#8216;n onbekende swart man.<\/p>\n<p>Verkragting en moord het dramaties toegeneem in Suid-Afrika sedert 1994 maar die span se ondersoek was spesifiek gerig teen wit mans, nie &#8216;n noemenswaardige persentasie van die algehele bevolking nie.<\/p>\n<p>Luidens \u2019n brief deur die MRK het Bridges-hulle aangedring dat \u201calle verklarings in die openbaar teruggetrek moet word\u201d; \u201cdat Brodie en Vetten verskoning aan alle wit Suid-Afrikaanse mans moet maak\u201d; \u201cdat Africa Check behoorlike studies oor vroulike moorde moet handhaaf\u201d; en dat \u201chulle moet ophou om sulke verklarings oor wit Suid-Afrikaanse mans te maak\u201d.<\/p>\n<p>Die MRK het bevind dat die klagte ongegrond is. Die bevinding bevestig egter dat die ho\u00eb moordkoers waarskynlik te danke is aan swart mans wat vroue van alle rasse vermoor, aangesien die moordkoers vir wit mans baie laer is as vir swart mans.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Menseregtekommissie het die joernalis Nechama Brodie, die navorser Lisa Vetten, die webblad Africa Check en prof. Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad gelyk gegee nadat Sunette Bridges &#8216;n klag teen hulle ingedien het. Africa Check is berug vir eensydige &#8220;ondersoeke&#8221; wat &#8216;n bepaalde agenda nastreef. Bridges het vroe\u00ebr vanjaar \u2019n lys van vermoorde wit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26052\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MRK bevind teen wit mans&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6337,218,5170,7896,10696,17406],"class_list":["post-26052","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-menseregtekommissie","tag-misdaad","tag-moord","tag-mrk","tag-sunette-bridges","tag-wit-mans"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26052","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26052"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26052\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26052"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26052"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26052"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}