{"id":26031,"date":"2014-07-26T10:55:49","date_gmt":"2014-07-26T08:55:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26031"},"modified":"2014-07-26T10:55:49","modified_gmt":"2014-07-26T08:55:49","slug":"valke-ondersoek-korrupsie-van-r16-miljard-in-gauteng","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26031","title":{"rendered":"Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng"},"content":{"rendered":"<p>Die Valke het Vrydag bevestig dat hulle &#8216;n regeringsamptenaar ondersoek vir korrupsie waarby R1.6 miljard betrokke is. <\/p>\n<p>&#8220;Daar is geen formele klag by die oomblik nie, maar ons kan bevestig dat &#8216;n aansoek in die ho\u00ebrhof voorberei word,&#8221; het kaptein Paul Ramaloko ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die korrupsie is na bewering tydens die amptenaar se ampstermyn gepleeg. Ramaloko het geweier om meer besonderhede, insluitend die amptenaar se naam te verskaf. <\/p>\n<p>Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) se woordvoerder Boy Ndala het geweier om kommentaar te lewer, en s\u00ea die saak is sub judice. <\/p>\n<p>Die Mail &#038; Guardian het Vrydag berig dat volgens hofstukke is die voormalige Gautengse LUR vir gesondheid Brian Hlongwa LUR ge\u00efmpliseer in korrupsie wat terugdateer na 2006. <\/p>\n<p>Hlongwa, wat die ANC se hoofsweep in Gauteng was, het na bewering as &#8216;n kanaal vir omkoopgeld opgetree. <\/p>\n<p>Die nasionale vervolgingsgesag (NV) het &#8216;n reeks aansoeke in die hooggeregshof in Johannesburg gebring om te vra vir &#8216;n bevel om die bates van sekere maatskappye te bevries.<\/p>\n<p>Die NVG glo hierdie bates was die opbrengs van &#8216;n misdaad. Ter ondersteuning van die aansoek, het die Valke en SOE duisende bladsye van getuienis met betrekking tot die beweerde korrupsie voorgel\u00ea. <\/p>\n<p>Di\u00e9 geld is glo gebruik om die politieke ambisies van sekere ANC-figure te finansier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Valke het Vrydag bevestig dat hulle &#8216;n regeringsamptenaar ondersoek vir korrupsie waarby R1.6 miljard betrokke is. &#8220;Daar is geen formele klag by die oomblik nie, maar ons kan bevestig dat &#8216;n aansoek in die ho\u00ebrhof voorberei word,&#8221; het kaptein Paul Ramaloko ges\u00ea. Die korrupsie is na bewering tydens die amptenaar se ampstermyn gepleeg. Ramaloko &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26031\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Valke ondersoek korrupsie van R1,6 miljard in Gauteng&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,5337,2300,17394,17395,11606],"class_list":["post-26031","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-gauteng","tag-korrupsie","tag-nv","tag-soe","tag-valke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26031","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26031"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26031\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26031"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26031"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26031"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}