{"id":26025,"date":"2014-07-26T09:36:11","date_gmt":"2014-07-26T07:36:11","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26025"},"modified":"2014-07-26T09:36:11","modified_gmt":"2014-07-26T07:36:11","slug":"ramaphosa-wou-julle-net-ons-ontwikkelde-land-gehad-het","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26025","title":{"rendered":"Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?"},"content":{"rendered":"<p>deur Riempies<\/p>\n<p>Mnr Ramaphosa, julle swartmense wou volle burgerskap gehad het en ons het dit vir julle gegee.<\/p>\n<p>Nou moet ons, terugskouend, \u00a0agterkom dat julle verskuilde agendas gehad het soos dit blyk te wees &#8211; dat julle net ons ontwikkelde land wou gehad het en ons Afrikanervolk en sy geskiedenis wou uitwis &#8211; &#8216;n doelstelling wat julle bykans reeds bereik het.<\/p>\n<p>Julle wou nie help bou aan &#8216;n re\u00ebnboognasie nie \u2013 julle wou die Afrikaner vernietig sien en alles waarvoor hulle gewerk het by hulle afneem. Julle wou nie julle lewenstandaard verbeter het deur hard te werk en hard te leer nie \u2013 julle wil net alles maklik en verniet h\u00ea, op die Afrika manier \u2013 en die manier wat julle gebruik om dit verniet en maklik te kry, is om by die Afrikaner alles af te neem deur oneerbare magsmisbruik.<\/p>\n<p>Julle skaf ons boerebeskermingsdienste af en laat ons weerloos teen julle swart moordenaars en julle s\u00ea niks nie as ons, soos reeds, in ons derduisende wreedaardig uitgemoor is. Inteendeel, die president moedig julle swart mense aan om ons blankes uit te moor deur vir swartes te sing hulle moet die boer skiet en in die see in jaag.<\/p>\n<p>Julle wou nie hard werk om te leer hoe om om ons eerstew\u00eareldstandaardhospitale in stand te hou nie. Al hierdie voorheen voortreflike hospitale is besmet en nie meer bruikbaar eens vir diere nie. Julle weier vir ons kinders met etlike onderskeidings toegang tot mediese opleiding en gee op grond van hulle swart vel vir kinders wat nie toegerus is om medies te studeer nie geleentheid, &#8216;n geleentheid wat in die eerste paar maande vermors word. Die gevolg: &#8216;n onherstelbare tekort aan opgeleide medici en verpleegsters.<\/p>\n<p>Julle neem poste weg by bekwame blanke mense en gee dit vir onopgeleide, onbevoegde swart mense oor hulle velkleur \u2013 sonder om om te gee vir die gevolge daarvan.<\/p>\n<p>Julle plaas mense in poste wat nie opgewasse is met die nodige kundigheid\u00a0 om die werk te kan doen nie, uitsluitlik op sterkte van hulle velkeur. Die gevolg is dat alle infrastruktuur in duie stort, ons drinkwater besmet is, ons riviere en opgaardamme en ondergrondse water besmet is en paaie uitmekaar val.<\/p>\n<p>Die skole se standaarde het julle afgebring tot derdew\u00eareldvlak \u2013 dit bevestig vir my dat julle nie belangstel daarin om julleself op te hef tot uitnemendheid nie. Julle wil nie hard werk om iets te bereik nie; julle wil julle derdew\u00eareldstandaard handhaaf.<\/p>\n<p>Eweneens het julle onbevoegde mense aangestel in beheer van universiteite, wat liewers hul besig hou met die onderdrukking en uitwissing van die Afrikaner, sy taal en kultuur as om die mense van kleur aan te moedig om hard te werk en hard te leer om hulleself en hulle toekoms te verbeter. My afleiding is dat die houding van hierdie kaderaangestelde mense in magsposisies op universiteit is: Hoekom sal hulle nodig h\u00ea om hard te werk en hard te leer, want hulle velkleur is kwalifikasie genoeg vir enige pos in enige posisie in hierdie droewige, vernielde land.<\/p>\n<p>Die ANC-regering se optrede oor die afgelope 20 jaar is meer as bewys genoeg van wat hulle doelstellings is \u2013 en dit sluit nie die Afrikaner wat hierdie land ontwikkel en gebou het in nie.<\/p>\n<p>Julle het genoeg geld ontvang uit die buiteland om julle swartmense se lewens te verbeter. Wat het met daardie geld gebeur; waar is daardie geld heen?<\/p>\n<p>Julle het die land se grense oopgegooi in julle eie belang en ten koste van julle eie swartmense wie se lewenstandaard afgryslik versleg het, gemeet teen die situasie voor 1994 onder blanke bestuur.<\/p>\n<p>Die land se polisiemag en weermag het tot &#8216;n verleentheid verval.<\/p>\n<p>Die land het verval in daaglikse onbeheersde bandelose gewelddadigeid wat deur &#8216;n kriminele diktatuur beheer word. Soos dit blyk te wees met julle \u2013die regering &#8211; se volle goedkeuring \u2013 my afleiding &#8211; omdat daar geen poging van regeringswe\u00eb aangewend word om hoegenaamd orde te herstel nie.<\/p>\n<p>Dus, waaroor wil u met ons praat, wat ons sal glo? \u00a0Julle wil nie ons Afrikanervolk ons taal, of ons eerstew\u00eareldkultuur hier h\u00ea nie. Dus sal ek dit as vanselfsprekend beskou dat daar van regeringswe\u00eb af geen teenstand sal wees as ons pleit vir selfbeskikking en ons eie \u00a0grondgebied nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>deur Riempies Mnr Ramaphosa, julle swartmense wou volle burgerskap gehad het en ons het dit vir julle gegee. Nou moet ons, terugskouend, \u00a0agterkom dat julle verskuilde agendas gehad het soos dit blyk te wees &#8211; dat julle net ons ontwikkelde land wou gehad het en ons Afrikanervolk en sy geskiedenis wou uitwis &#8211; &#8216;n doelstelling &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26025\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ramaphosa, wou julle net ons ontwikkelde land gehad het?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[2188,17392,8262,17391],"class_list":["post-26025","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-afrikaners","tag-burgerskap","tag-gesprek","tag-ramaphose"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26025","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26025"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26025\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26025"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26025"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26025"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}