{"id":26024,"date":"2014-07-26T09:45:02","date_gmt":"2014-07-26T07:45:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26024"},"modified":"2014-07-26T10:22:58","modified_gmt":"2014-07-26T08:22:58","slug":"israel-een-van-vier-ongewildste-lande-ter-wereld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26024","title":{"rendered":"Israel een van vier ongewildste lande ter w\u00eareld"},"content":{"rendered":"<p>Israel en Hamas het ingestem tot &#8216;n 12 uur lange humanit\u00eare skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het.<\/p>\n<p>Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om &#8216;n skietstilstand verwerp, maar moes bes gee weens di\u00e9 druk, nadat Amerika onder skoot gekom het omdat hulle &#8216;n ondersoek na beweerde oorlogsmisdade deur Israel geveto het.<\/p>\n<p>Israel word tans as een van die mees ongewilde lande ter w\u00eareld gesien, in die onderste vier plekke, tesame met Pakistan, Noord-Korea en Iran.<\/p>\n<p>Israel is egter die land wat die meeste resolusies deur die VN verontagsaam, maar nogtans op Amerikaanse steun kan staatmaak.<\/p>\n<p>Internasionale regskenners s\u00ea dit kan die Verenigde Nasies se legitimiteit om konflik te besleg, skaad.<\/p>\n<p>Die Israelse weermag het ges\u00ea hy sal tydens die skietstaking voortgaan om na &#8220;tonnels&#8221; te soek wat deur &#8220;Hamas-militante&#8221; op die Gasa-grens gebruik word. Die tonnels word glo ook deur joernaliste gebruik wat oor die toestand in die gebied berig.<\/p>\n<p>Etlike duisende mense het die strate van New York Vrydag binnegevaar om teen Israel se offensief te betoog waarin hospitale, skole en ouetehuise geteiken word.<\/p>\n<p>Hulle eis &#8216;n einde aan die geweld wat die lewens van byna 850 Palestyne gekos het, die meeste van hulle burgerlikes.<\/p>\n<p>Palestynse vlae en slagspreuke wat Israel vir die aanval veroordeel was volop in Times Square. &#8216;n Oproep om &#8216;n einde te maak aan Amerikaanse steun aan die land, is ook gemaak.<\/p>\n<p>Die demografie van Israelse steun in die VSA het gekrimp tot wit mans oor die ouderdom van 55 met &#8216;n lae opvoedingspeil.<\/p>\n<p>Volgens Pew, verwar die meeste Juda\u00efsme met Sionisme en is hulle evangeliese Christene. Lidmate van ouer Protestantse Kerke is fel gekant teen wat hulle Israel se &#8220;onwettige optrede&#8221; noem en het hul steun aan die BDS-veldtog toeges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8216;n Milit\u00eare prokureur vir die IDF, Joel Zinger, het vroe\u00ebr ges\u00ea wat Israel se beweerde oortredings in die konflik betref, maak hulle staat op Amerikaanse openbare betrekkinge om dit te hanteer.<\/p>\n<p>Op 23 Julie was die VSA die enigste land om &#8216;n VN-voorstel oor &#8216;n ondersoek na Israel se beweerde oortredings in Gasa te veto.<\/p>\n<p>Die VN stem elke jaar ten gunste van die wetlike vereiste om &#8216;n einde aan die Israeliese besetting en kolonisering van Palestina te maak met ongeveer 165 teen 2, teen die VSA en Israel. Israel het reeds 32 resolusies ge\u00efgnoreer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Israel en Hamas het ingestem tot &#8216;n 12 uur lange humanit\u00eare skietstilstand, nadat Israel onder geweldige internasionale druk gekom het. Israel het voorheen die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry se versoek om &#8216;n skietstilstand verwerp, maar moes bes gee weens di\u00e9 druk, nadat Amerika onder skoot gekom het omdat hulle &#8216;n ondersoek na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=26024\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Israel een van vier ongewildste lande ter w\u00eareld&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17393,9616,5174,5590,9592,5505,2848],"class_list":["post-26024","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bds","tag-christene","tag-israel","tag-oorlogsmisdade","tag-sanksies","tag-vn","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26024","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26024"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26024\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26024"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26024"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26024"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}