{"id":26009,"date":"2014-07-25T12:12:18","date_gmt":"2014-07-25T10:12:18","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26009"},"modified":"2014-07-25T12:12:18","modified_gmt":"2014-07-25T10:12:18","slug":"duitser-rus-in-kenia-doodgeskiet","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26009","title":{"rendered":"Duitser, Rus in Kenia doodgeskiet"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse toeris is aan die Keniaanse kus in Mombasa op &#8216;n kort afstand doodgeskiet, het RSG berig.<\/p>\n<p>Sy is die tweede toeris wat vandeesmaand in die stad dood is. Vroe\u00ebr is &#8216;n Russiese toeris ook geskiet. <\/p>\n<p>Niemand het tot dusver aanspreeklikheid vir die aanvalle aanvaar nie. <\/p>\n<p>Die Somaliese rebellegroep, al Sjabaab het verlede maand toeriste gewaarsku om van Kenia af weg te bly. Die skietvoorvalle sal na verwagting die land se toerisme tot groot nadeel strek.<\/p>\n<p>Verskeie Westerse lande het in Mei waarskuwings gerig dat hulle burgers slegs om noodsaaklike redes na Mombasa moet reis. <\/p>\n<p>Al Sjabaab eis dat Keniaanse troepe uit Somali\u00eb onttrek, en die groep het Kenia tot &#8216;n oorlogsone verklaar.<\/p>\n<p>Die wit Britse vrou wat op &#8216;n vervalste Suid-Afrikaanse paspoort gereis het, Samantha Lewthwaite, en verbind word met die dodelike bomaanval op &#8216;n Nairobi winkelsentrum namens Al Sjabaab, is steeds soek.<\/p>\n<p>Interpol het &#8216;n internasionale kennisgewing vir Lewthwaite in September verlede jaar in 190 lidlande uitgereik om haar op sig te arresteer. <\/p>\n<p>Die aanval op die Westgate-winkelsentrum in Nairobi het tot die dood meer as 65 mense gelei. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Duitse toeris is aan die Keniaanse kus in Mombasa op &#8216;n kort afstand doodgeskiet, het RSG berig. Sy is die tweede toeris wat vandeesmaand in die stad dood is. Vroe\u00ebr is &#8216;n Russiese toeris ook geskiet. Niemand het tot dusver aanspreeklikheid vir die aanvalle aanvaar nie. Die Somaliese rebellegroep, al Sjabaab het verlede maand [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[13457,5885,13008,6236,13009],"class_list":["post-26009","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-al-sjabaab","tag-kenia","tag-samantha-lewthwaite","tag-toerisme","tag-wit-weduwee"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26009","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26009"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26009\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26009"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26009"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26009"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}