{"id":26002,"date":"2014-07-25T10:13:35","date_gmt":"2014-07-25T08:13:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=26002"},"modified":"2014-07-25T12:46:23","modified_gmt":"2014-07-25T10:46:23","slug":"wrak-van-algerynse-passasiersvliegtuig-opgespoor","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=26002","title":{"rendered":"Wrak van Algerynse passasiersvliegtuig opgespoor"},"content":{"rendered":"<p>Die wrak van &#8216;n passasiersvliegtuig van &#8216;n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Di\u00e9 vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie &#8216;n donker maand vir lugrederye is, nadat &#8216;n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het.<\/p>\n<p>Die Franse regering het Vrydag &#8216;n krisisvergadering saamgeroep om die ramp te bespreek, alhoewel amptenare vroe\u00ebr ges\u00ea het &#8220;weerstoestande&#8221; het dalk &#8216;n rol gespeel het in die vliegtuig se verdwyning.<\/p>\n<p>Die Franse minister van binnelandse sake, Bernard Cazeneuve, het ges\u00ea swak weerstoestande is die &#8220;beste hipotese&#8221; maar hulle weet nie wat die oorsaak kon gewees het nie.<\/p>\n<p>Die Franse sekretaris van Vervoer, Fr\u00e9d\u00e9ric Cuvillier, s\u00ea dit is byna seker dat die vliegtuig nie &#8220;afgeskiet&#8221; is nie, en daar is dalk oorlewendes.<\/p>\n<p>Die ko\u00f6rdineerder van rampbestuur in Ouagadougou s\u00ea die wrak is 50 kilometer noord van die Burkina Faso-grens in die Gossi-streek van Mali gevind. <\/p>\n<p>Die Franse lugmag het dadelik twee vegvliegtuie gestuur om te help met die soektog toe die straler vermis geraak het. Mali, Algeri\u00eb en Niger het aan die soektog deelgeneem. <\/p>\n<p>Die vliegtuig met 116 mense, onder wie 51 Franse burgers, het tussen Burkina Faso en Algeri\u00eb vermis geraak. Die bemanningslede was Spanjaarde.<\/p>\n<p>Die Franse president Francois Hollande het dadelik sy beplande lugreise na La R\u00e9union, Mayotte en die Comores afgestel nadat die nuus bekend geraak het.<\/p>\n<p>Volgens Hollande het die vliegtuig van sy roete afgewyk, maar dit was glo weens die weerstoestande. Hy het nietemin ges\u00ea dat Frankryk &#8220;alle milit\u00eare middele tot sy beskikking sal inspan&#8221; in die rampbestuur.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die wrak van &#8216;n passasiersvliegtuig van &#8216;n Algerynse lugdiens is in Mali opgespoor. Di\u00e9 vliegtuig het Donderdag vermis geraak. Dit blyk dat Julie &#8216;n donker maand vir lugrederye is, nadat &#8216;n vliegtuig in Taiwan ook verongeluk het. Die Franse regering het Vrydag &#8216;n krisisvergadering saamgeroep om die ramp te bespreek, alhoewel amptenare vroe\u00ebr ges\u00ea het [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[1],"tags":[6677,17378,17381,17380,8451,8917,17379],"class_list":["post-26002","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-uncategorized","tag-algerie","tag-algerynse-lugdiens","tag-burkina-faso","tag-lugramp","tag-mali","tag-niger","tag-ouagadougou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26002","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=26002"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/26002\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=26002"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=26002"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=26002"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}