{"id":25958,"date":"2014-07-22T10:20:35","date_gmt":"2014-07-22T08:20:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25958"},"modified":"2014-07-22T10:21:29","modified_gmt":"2014-07-22T08:21:29","slug":"die-oorlog-wat-nooit-opgehou-het-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25958","title":{"rendered":"Die oorlog wat nooit opgehou het nie"},"content":{"rendered":"<p>As mens aan terreur dink, dink jy dikwels aan terreur wat teen burgerlike teikens gemik is. Beelde van die Kerkstraatbom, met verminkte liggame, kom dan by jou op. Die lafhartige moord op burgerlikes, soos deur die sogenaamde gewapende vleuel van die ANC-terreurbeweging, MK, gepleeg, was egter slegs een aspek van \u2018n terreuraanslag.<\/p>\n<p><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"alignright size-thumbnail wp-image-15429\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/07\/delport_manfred_600-150x150.jpg\" alt=\"delport_manfred_600\" width=\"100\" height=\"100\" \/><\/a>Die ander aspek van \u2018n tipiese terreuroorlog is sabotasie, wat teen infrastruktuur gemik is. Tydens die Rivoniaverhoor was die hoofklagtes teen die oorlede terrorisg\u00f4t Mandela en sy trawante dan ook eerder verwant aan die voorneme om sabotasie te pleeg teen infrastruktuur. Die staatsaanklaer, Percy Yutar, het in sy openingsrede beweer dat Mandela en sy mede-terroriste genoeg springstof wou bekom om \u2018n stad die grootte van Johannesburg te vernietig. (En vandag aanbid die meeste blankes hierdie einste terroris op klakkelose wyse\u2026)<\/p>\n<p>Soos met sy sogenaamde milit\u00eare aanslag, wat bloot burgerlikes kon vermoor, was die onbeholpe MK en Mandela en trawante egter amper komies-oneffektief in hul veldtog om sabotasie teen infrastruktuur te pleeg. Daar was slegs enkele suksesvolle voorvalle van sabotasie in die jare sestig, sewentig en tagtig wat teen infrastruktuur gemik was, en dit was meestal beperk tot die lafhartige plant van landmyne om paaie onrybaar te probeer maak. Nietemin het die vorige regering die sabotasiebedreiging teen infrastruktuur ernstig opgeneem.<\/p>\n<p>Daar is byvoorbeeld spesiale strukture ontwerp om terreur te fnuik. In stede van die gewone elektriese hoogspanningspale, met vier pote, is daar spesiale strukture opgerig wat slegs een, sentrale steunpunt gehad het, met vier kabels aan die grond geanker wat die paal regop gehou het. Die gedagte hieragter was dat dit moeiliker sou wees om s\u00f3 \u2018n struktuur met \u2018n enkele kleefmyn te vernietig, omdat die kabels vier kleefmyne sou vereis. Daar is ook ho\u00eb draadheinings om strategiese punte soos olieraffinaderye opgerig, om RPG7-aanvalle te probeer afweer.<\/p>\n<p>Gelukkig vir ons, en die land se infrastruktuur, het die eweneens-onbeholpe NP-onderhandelaars gekapituleer by Kodesa, en \u2018n volskaalse oorlog, ook teen infrastruktuur gemik, afgeweer, nie waar nie? S\u00f3 vertel die hoofstroommedia ons immers. Deur die sleutels van al wat \u2018n kragstasie, dam, reservoir, rioolwerke en infrastruktuur-item is, aan Mandela en sy terroristrawante te oorhandig, is die destydse veldtog van sabotasie stopgesit. Rooi Helen Zille kon selfs onlangs \u2018n klammigheid in die oog ontwikkel toe sy met nostalgie terugverwys het na haar sogenaamde held, die aartskommunis Hani, wat die hoof van MK was.<\/p>\n<p>Die werklikheid sedert 1994 is egter radikaal anders as die leuens en propaganda wat deur die media en die NSA-lofprysers aan ons voorgehou word. Waar die terroriste v\u00f3\u00f3r 1994 met die veiligheidsmagte te kampe sou kry as hulle sabotasie wou pleeg, is hulle deur Pienk Frikkie se kapitulasie by Kodesa binnegenooi, en is die spreekwoordelike trop bobbejane op 27 April, 1994 as\u2019t ware in die vrugteboord losgelaat. Die burgeroorlog waaroor ons so gewaarsku is v\u00f3\u00f3r 1994, het nie opgehou nie. Inteendeel; dit onmiddellik in intensiteit toegeneem. Ek praat nie eens van die geweldige toename in moorde en veral plaasmoorde nie, maar eerder van die sabotasie-oorlog wat teen infrastruktuur gemik is.<\/p>\n<p>Vanoggend word ons byvoorbeeld weer eens wakker met die nuus dat bobbejane vir die tweede keer op die vrugteboord se elektriese substasie in Centurion losgelaat is. In wat slegs beskryf kan word as beplande terreur, het sogenaamde kabeldiewe (eintlik saboteurs) vir die tweede keer in \u2018n maand gesorg dat groot dele van Centurion in die donker wakker moes word. Ek kan my egter nie aan een voorval tydens die diepste, donkerste dae van die 1980\u2019s herinner, waar daar in my buurt kragonderbrekings agv sabotasie was nie. Nie net saboteer hulle substasies nie, maar ook het die trop Eskom se vrugteboord kaalgesteel. In die jare tagtig het Eskom \u2018n oormaat elektrisiteit opgewek. Sedert 2007 kreun Eskom egter agv moedswillige wanbestuur en sabotasie, en is sogenaamde beurtkrag \u2018n werklikheid wat kort-kort dreig.<\/p>\n<p>Tydens die 1980s is daar gevrees dat saboteurs die drinkwater in waterreservoirs sou vergiftig, maar niks het daarvan gekom nie. In 2014 sterf mense egter agv besmette drinkwater in die Wes-Transvaal. Die kaders van die onvoltooide rewolusie se onbeholpenheid, of kwaadwilligheid, het die drinkwater in Wolmaransstad en Bloemhof gesaboteer.<\/p>\n<p>Daar was enkele landmyn-voorvalle in die 1980\u2019s, meestal teen die grense van die buurlande, wat enkele paaie ontoeganklik gemaak het. In 1994 is die groot meerderheid van die land se paaie, en omtrent alle paaie in landelike gebiede, totaal onrybaar as gevolg van miljoene slaggate, die gevolg van \u2018n kwaadwillige afskepery wat slegs as moedswillige sabotasie beskryf kan word. Die saboteurs is maklik identifiseerbaar: Dit is die kaders wat met \u2018n Graad 6-kwalifikasie in ingenieursposte aangestel word.<\/p>\n<p>Die land se infrastruktuur verkeer, kortom, onder \u2018n veel groter bedreiging in 2014 as wat dit in 1984 was, omdat die terroriste se kaders van die rewolusie hetsy moedswillig, hetsy deur growwe nalatigheid, die infrastruktuur bedreig en saboteer.<\/p>\n<p>Die oorlog het nie in 1994 opgehou nie. Dit het eintlik toe eers begin.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die land se infrastruktuur verkeer onder \u2018n veel groter bedreiging in 2014 as wat dit in 1984 was, omdat die terroriste se kaders van die rewolusie hetsy moedswillig, hetsy deur growwe nalatigheid, die infrastruktuur bedreig en saboteer.<\/p>\n","protected":false},"author":11,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[150,10],"tags":[5222,10122,4827,9918,7481,4708,8311,2149,17353,17354,17352,12366,7829],"class_list":["post-25958","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c162-manfred-delport","category-rubrieke","tag-beurtkrag","tag-chris-hani","tag-eskom","tag-kerkstraatbom","tag-kodesa","tag-kommunisme","tag-kragonderbrekings","tag-mandela","tag-percy-yutar","tag-pienk-frikkie","tag-rivoniaverhoor","tag-sabotasie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25958","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/11"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25958"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25958\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25958"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25958"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25958"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}