{"id":25884,"date":"2014-07-18T16:00:40","date_gmt":"2014-07-18T14:00:40","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25884"},"modified":"2014-07-18T16:24:56","modified_gmt":"2014-07-18T14:24:56","slug":"russe-tel-hele-donderdag-aktiewe-missiel-radar-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25884","title":{"rendered":"Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op"},"content":{"rendered":"<p>Die Maleisiese vliegtuig is glo afgeskiet oor die Oekra\u00efne met &#8216;n Oekra\u00efense Buk-missielstelsel wat operasioneel in die gebied was, het die Russiese ministerie van verdediging ges\u00ea, nadat Ki\u00ebf beweer het daar was nie sulke stelsels ontplooi nie.<\/p>\n<p>Die missielstelsel is binne die gebied ontplooi waar dit die vliegtuig kon afgeskiet het, het die departement in &#8216;n verklaring ges\u00ea. Uitstraling van die stelsel se radar is deur die Russiese weermag opgetel. <\/p>\n<p>&#8220;Russiese toerusting het die hele duur van 17 Julie die aktiwiteit van &#8216;n Kupolradar opgetel, ontplooi as deel van &#8216;n Buk-M1-stelsel naby Styla [&#8216;n dorpie sowat 30 km suid van Donetsk],&#8221; het die ministerie in &#8216;n verklaring ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die ministerie het ges\u00ea die radar kan gebruik word om opspoorinligting aan &#8216;n ander stelsel te stuur in die gebied, wat missiele binne reikafstand van die vlugroete kon geplaas het.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het Ki\u00ebf beweer dat hulle nie &#8216;n missiel op die verbygaande burgerlike vliegtuig kon afvuur nie, want hulle het geen Buk-missielstelsel wat ontplooi is in die streek nie. <\/p>\n<p>Terselfdertyd het die Oekra\u00efners bevestig dat die separatiste oor geen Buk-stelsels beskik nie, volgens &#8216;n amptelike verklaring van die land se prokureur-generaal. <\/p>\n<p>Na afloop van die Russiese ministerie se vrystelling van inligting, het Bogdan Senyk, &#8216;n woordvoerder vir die Oekra\u00efense ministerie van verdediging skielik Ki\u00ebf se posisie verander, en ges\u00ea &#8220;anti-vliegtuig missiele is nie <em>gedurende die anti-terreur operasie<\/em> ontplooi nie&#8230; hulle is alles in plek.<\/p>\n<p>&#8220;Die tragedie van &#8216;n Maleisiese vliegtuig wat in die ooste van die Oekra\u00efne neergestort het, moet deeglik en objektief ondersoek word, het die Russiese president Poetin ges\u00ea in &#8216;n verklaring. <\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea die tragedie beklemtoon die dringende behoefte vir &#8216;n vreedsame oplossing van die gewapende konflik in die Oekra\u00efne. <\/p>\n<p>Poetin se verklaring het gekom nadat hy aan die Nederlandse premier Mark Rutte meegevoel oor die dood van sy mede-burgers in die ramp uitgespreek het.<\/p>\n<p>Die meerderheid van die passasiers van die noodlottig vlug was uit Nederland.<\/p>\n<p>Dit is steeds nie duidelik hoekom die vlug deur Oekra\u00efense grondpersoneel oor die oorlogsgeteisterde gebied gestuur is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Maleisiese vliegtuig is glo afgeskiet oor die Oekra\u00efne met &#8216;n Oekra\u00efense Buk-missielstelsel wat operasioneel in die gebied was, het die Russiese ministerie van verdediging ges\u00ea, nadat Ki\u00ebf beweer het daar was nie sulke stelsels ontplooi nie. Die missielstelsel is binne die gebied ontplooi waar dit die vliegtuig kon afgeskiet het, het die departement in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25884\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russe tel hele Donderdag aktiewe missiel-radar op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[15283,17323,17321,17322,2078],"class_list":["post-25884","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-kief","tag-kupolradar","tag-mh17","tag-radar","tag-rusland"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25884","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25884"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25884\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25884"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25884"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25884"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}