{"id":25875,"date":"2014-07-18T15:15:01","date_gmt":"2014-07-18T13:15:01","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25875"},"modified":"2014-07-18T15:39:12","modified_gmt":"2014-07-18T13:39:12","slug":"suid-afrika-ontken-dat-enige-van-sy-burgers-op-maleisiese-vlug-was","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25875","title":{"rendered":"Suid-Afrika ontken dat enige van sy burgers op Maleisiese vlug was"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse departement van internasionale betrekkinge ontken dat enige passassiers met Suid-Afrikaanse paspoorte op die noodlottige vlug van die Maleisiese lugdiens was. Volgens die departement het &#8220;twee van die mans op die vlug bande met Suid-Afrika, maar het met buitelandse paspoorte gereis&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van internasionale betrekkinge, Nelson Kgwete s\u00ea &#8220;indien iemand met &#8216;n buitelandse paspoort reis, moet die land wat die paspoort uitgereik het die leiding neem in sulke voorvalle&#8221;. Kgwete het namens die Suid-Afrikaanse familie sy meegevoel uitgespreek teenoor die families van die twee mans met Suid-Afrikaanse bande.<\/p>\n<p>Intussen het een van die rebelleleiers in Oos-Oekra\u00efne ges\u00ea die opstandelinge is bereid om tot &#8216;n kort skietstaking in te stem om toe te laat dat &#8216;n ondersoek na die Maleisiese passassiersvliegtuig in die gebied onder hul beheer uitgevoer word.Alexander Borodai, die eerste minister van die Donetsk-volksrepubliek, wat eensydig onafhanklikheid verklaar het, s\u00ea separatistiese magte is gereed om tot &#8216;n wapenstilstand van etlike dae in te stem.Die Amerikaanse regering glo dat die vliegtuig deur &#8216;n grond-tot-lugmissiel afgeskiet is, maar dit is onduidelik wie die wapen sou afgevuur het.<\/p>\n<p>Volgens &#8216;n anonieme woordvoerder, &#8220;bekyk hulle die data om te bepaal of die wapen deur die pro-Russiese separatiste in die Oekra\u00efne afgevuur is, of deur Oekra\u00efense regeringsmagte of deur Russiese troepe oorkant die grens&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse departement van internasionale betrekkinge ontken dat enige passassiers met Suid-Afrikaanse paspoorte op die noodlottige vlug van die Maleisiese lugdiens was. Volgens die departement het &#8220;twee van die mans op die vlug bande met Suid-Afrika, maar het met buitelandse paspoorte gereis&#8221;. &#8216;n Woordvoerder van internasionale betrekkinge, Nelson Kgwete s\u00ea &#8220;indien iemand met &#8216;n buitelandse &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25875\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Suid-Afrika ontken dat enige van sy burgers op Maleisiese vlug was&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5,51],"tags":[11894,16037,2078,8502],"class_list":["post-25875","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","category-suider-afrika","tag-maleisie","tag-oekraine","tag-rusland","tag-vliegramp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25875","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25875"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25875\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25875"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25875"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25875"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}