{"id":25868,"date":"2014-07-18T09:39:50","date_gmt":"2014-07-18T07:39:50","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25868"},"modified":"2014-07-18T17:03:18","modified_gmt":"2014-07-18T15:03:18","slug":"separatiste-kon-nie-vlug-mh17-afskiet-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25868","title":{"rendered":"&#8216;Separatiste kon nie vlug MH17 afskiet nie&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Die Oekra\u00efnse departement van binnelandse sake, het Donderdag die skuld vir die lugramp in sy land dadelik op &#8220;pro-Russiese separatiste&#8221; gepak en ges\u00ea Vlug MH17 is met \u2019n lugafweermissiel neergeskiet.<\/p>\n<p>Volgens die jongste inligting  was daar 298 mense aan boord. <\/p>\n<p>&#8216;n Ontleder van Jane&#8217;s Defence, Nick de Larrinaga, s\u00ea egter die self-verdedigingsgroepe het nie die vermo\u00eb om die Maleisiese vliegtuig af te skiet nie.<\/p>\n<p>&#8220;Teen normale kruishoogte van burgerlike vliegtuie is hulle buite bereik van die soort van bemande draagbare lug[verdediging]stelsels wat ons in Oos-Oekra\u00efne toenemend sien,&#8221; het hy in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die Oe\u00adkra\u00efnse magte het egter die wapenstelsels om \u2019n passasiersvliegtuig neer te skiet.<\/p>\n<p>Die Oekra\u00efense weermag het &#8216;n paar  Buk-M-missielstelsels met ten minste 27 laaiers, wat in staat is om burgerlike vliegtuie in die Donetskstreek waar die Maleisiese passasier vliegtuig verongeluk het, af te skiet, het die Russiese ministerie van verdediging ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die gewapende magte van die Oekra\u00efne in die ongeluksgebied is glo toegerus met Buk-M1-stelsels wat lugteikens op &#8216;n afstand tot 160 kilometer kan opspoor en op &#8216;n afstand van meer as 30 kilometer kan afskiet.<\/p>\n<p>Di\u00e9 missiel kan \u2019n hoogte van tot 25\u2009000\u2009m bereik en dus gemaklik \u2019n passasiersvliegtuig bereik.<\/p>\n<p>Die Malaysia Airlines-vliegtuig het Donderdag op \u2019n hoogte van sowat 10 000\u2009m verdwyn en die vermoede bestaan dat die vliegtuig afgeskiet is.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n milit\u00eare ontleder van die <em>Belfer Center for Science and International Affairs<\/em> s\u00ea die vliegtuig kon alleen deur &#8216;n professionele milit\u00eare mag afgeskiet gewees het.<\/p>\n<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse helikoptervlie\u00ebnier, Cameron Dalziel (43), was een van die oorledenes op Vlug MH17. Hy het in Maleisi\u00eb gewerk en sou na Nederland reis vir opleiding, volgens Beeld.<\/p>\n<p>Reddingswerkers het intussen die tweede swart vlugopnemer van die Maleisiese passasiersvliegtuig gevind, het Reuters berig.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr het &#8216;n woordvoerder van die Vostok-bataljon ges\u00ea dit is naby die dorp van Torez in die Donetsk gekry.<\/p>\n<p>Nie een van die 283 passasiers en 15 bemanningslede aan boord, het die ongeluk oorleef nie.<\/p>\n<p>Die Oekra\u00efnse president Petro Poroshenko het Vrydag ges\u00ea die vlugopnemer is deur die plaaslike verdedigingseenhede opgespoor wat dit na Rusland sal neem in &#8216;n poging om &#8220;al die spore dood te vee&#8221;.<\/p>\n<p>Interfax het Donderdag berig dat president Wladimir Poetin se straler ook di\u00e9 roete gebruik het met sy terugvlug uit Brasili\u00eb van die pasafgelope BRICS-beraad.<\/p>\n<p>Die Maleisiese Boeing777 en Poetin se straler lyk op &#8216;n afstand baie dieselfde, met dieselfde kleure gemerk.<\/p>\n<p>&#8216;n Bron het egter aan Gazeta.ru aanlynnuusportaal ges\u00ea Poetin se vliegtuig het opgestyg vanaf Vnukovo-3, maar die president nie oor die konflik-gebied in die buurland gevlieg nie. <\/p>\n<p>Ander lugdienste gebruik di\u00e9 roete, maar het nou hul vlugplanne aangepas om nie oor die Oekra\u00efne te vlieg nie. Die VSA vlieg egter <a href=\"https:\/\/www.faa.gov\/air_traffic\/publications\/ifim\/us_restrictions\/media\/2014_0214_04-29_FINAL_FDC_NOTAM4-7667_UKRAINE_SFAR.pdf\">sedert April<\/a> nie oor die Oekra\u00efene nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Oekra\u00efnse departement van binnelandse sake, het Donderdag die skuld vir die lugramp in sy land dadelik op &#8220;pro-Russiese separatiste&#8221; gepak en ges\u00ea Vlug MH17 is met \u2019n lugafweermissiel neergeskiet. Volgens die jongste inligting was daar 298 mense aan boord. &#8216;n Ontleder van Jane&#8217;s Defence, Nick de Larrinaga, s\u00ea egter die self-verdedigingsgroepe het nie die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25868\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Separatiste kon nie vlug MH17 afskiet nie&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[16385,16037,2078,17313],"class_list":["post-25868","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-malaysian-airlines","tag-oekraine","tag-rusland","tag-vlug-mh17"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25868","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25868"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25868\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25868"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25868"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25868"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}