{"id":25856,"date":"2014-07-17T11:44:48","date_gmt":"2014-07-17T09:44:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25856"},"modified":"2014-07-17T12:10:42","modified_gmt":"2014-07-17T10:10:42","slug":"zuma-anc-oorweeg-nie-om-israeli-ambassadeur-uit-te-skop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25856","title":{"rendered":"Zuma: ANC oorweeg nie om Israeli ambassadeur uit te skop"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering het nie die moontlikheid bespreek om die ambassadeur van Israel uit die land te skop nie. Zuma het met die SAUK gepraat by die Brics-beraad in Brasili\u00eb.<\/p>\n<p>&#8216;n Beroep is op die ANC-regime gedoen om op te tree teen die ambassadeur weens Israel se voortgesette bombardering van Gasa.<\/p>\n<p>Arthur Lenk is Woensdag ingeroep deur die departement van internasionale betrekkinge om Israel te waarsku teen &#8216;n grondinval in Gasa.<\/p>\n<p>Lenk het op sy beurt die gesprek verwelkom en ges\u00ea dat hy verheug is dat hy die geleentheid gegun is om Israel se posisie aan die ANC-regering te verduidelik.<\/p>\n<p>Zuma s\u00ea Suid-Afrikaners voel ernstig oor die situasie in die Midde-Ooste, maar die regering het nie die moontlikheid bespreek om Israel onder diplomatieke druk te plaas oor sy oortredings nie.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea daar moet &#8216;n tweestaat-oplossing vir Israel en Palestina gevind word om die geweld in die gebied tot &#8216;n einde te bring. <\/p>\n<p>Die president het ges\u00ea &#8220;Die kwessie van Palestina en Israel moet tot &#8216;n einde kom, dit is eintlik &#8216;n globale verleentheid, in vandag se w\u00eareld [&#8230;] met soveel magtige internasionale organisasies wat help om probleme op te los, is daar &#8216;n kwessie wat onoplosbaar is, dit is eintlik &#8216;n moeilike ding.&#8221;<\/p>\n<p>Israel is een van die lande wat die ANC sterk steun. <\/p>\n<p>Suid-Afrika se ambassadeur in Israel, Sisa Ngombane, het Israel Woensdag geprys: &#8220;Jode het gehelp met die bevryding van Suid-Afrika. [&#8230;] Die regering onthou en herken julle bydraes. Jy kan verseker wees dat die formele verklaring deur my regering nie valse dinge sal bevat nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die &#8220;valse dinge&#8221; waarna Ngombane verwys is die aantygings dat Israel se onwettige optrede teen Palestyne met die van die Nazi&#8217;s vergelyk kan word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering het nie die moontlikheid bespreek om die ambassadeur van Israel uit die land te skop nie. Zuma het met die SAUK gepraat by die Brics-beraad in Brasili\u00eb. &#8216;n Beroep is op die ANC-regime gedoen om op te tree teen die ambassadeur weens Israel se voortgesette bombardering van Gasa. Arthur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25856\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma: ANC oorweeg nie om Israeli ambassadeur uit te skop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10577,5174,11223,321],"class_list":["post-25856","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brics","tag-israel","tag-palestina","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25856\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}