{"id":25853,"date":"2014-07-17T10:54:30","date_gmt":"2014-07-17T08:54:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25853"},"modified":"2014-07-17T11:57:07","modified_gmt":"2014-07-17T09:57:07","slug":"meeste-passsiers-van-sal-turbulensie-vlug-ontslaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25853","title":{"rendered":"Meeste passsiers van SAL turbulensie-vlug ontslaan"},"content":{"rendered":"<p>Een van 20 passasiers, insluitende &#8216;n baba, wat Woensdag beseer is op &#8216;n SAL-vlug tussen Johannesburg en Hong Kong, s\u00ea dit was vreesaanjaend.<\/p>\n<p>Ewald Sadie beskryf op Facebook hoe &#8221; verskeie mense &#8216;n paar ernstige rugbeserings&#8221; opgedoen het en in die hospitaal opgeneem moes word. <\/p>\n<p>Die mense was aan boord vlug SA-286 toe die voorval plaasgevind het. Van die 165 mense aan boord is minstens 17 passasiers en drie bemanningslede beseer. <\/p>\n<p>Die voorval het vyf uur van Hong Kong plaasgevind in die lug toe die vlug ernstige turbulensie ondervind het. Ambulanse en mediese personeel was daar toe die vliegtuig geland het. <\/p>\n<p>Binnepanele op die vliegtuig sal ook herstel moet word, het &#8216;n woordvoerder van SAL ges\u00ea. <\/p>\n<p>Sulke ernstige woelinge is glo skaars en is nie iets wat opgetel word op die radar nie.<\/p>\n<p>Weerradar wys vog, terwyl onstuimigheid veroorsaak word deur die wind.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Lugdiens s\u00ea dit is nog nie duidelik wanneer die passasiers en bemanning wat beseer is tydens hewige turbulensie na Suid-Afrika sal terugkeer nie. <\/p>\n<p>Die redery s\u00ea 18 van die 20 beseerdes, is reeds uit &#8216;n hospitaal in Hong Kong ontslaan. <\/p>\n<p>Die voorval het in die lugruim bo Maleisi\u00eb plaasgevind.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Een van 20 passasiers, insluitende &#8216;n baba, wat Woensdag beseer is op &#8216;n SAL-vlug tussen Johannesburg en Hong Kong, s\u00ea dit was vreesaanjaend. Ewald Sadie beskryf op Facebook hoe &#8221; verskeie mense &#8216;n paar ernstige rugbeserings&#8221; opgedoen het en in die hospitaal opgeneem moes word. Die mense was aan boord vlug SA-286 toe die voorval &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25853\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Meeste passsiers van SAL turbulensie-vlug ontslaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9962,11248,17307],"class_list":["post-25853","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hong-kong","tag-sal","tag-turbulensie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25853","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25853"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25853\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25853"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25853"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25853"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}