{"id":25843,"date":"2014-07-17T09:48:32","date_gmt":"2014-07-17T07:48:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25843"},"modified":"2014-07-17T09:56:10","modified_gmt":"2014-07-17T07:56:10","slug":"pretorianer-deur-stakers-aangeval","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25843","title":{"rendered":"Pretorianer deur stakers aangeval"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Pretorianer en sy vrou Woensdagmiddag deur &#8216;n bende oproerige Numsa-stakers in Hercules aangeval.<\/p>\n<p>Kowie Fourie se bakkie se voor- en agterruite is stukkend geslaan, toe &#8216;n swart skare met rooi hemde en gewapen met knopkieries en sambokke op hulle toegesak het.<\/p>\n<p>Fourie s\u00ea hy het aanhou ry omdat hy vir hul lewens gevrees het, het Beeld berig.<\/p>\n<p>Die swartes het met geweld op die voertuig toegesak en die ruite uitgeslaan.<\/p>\n<p>Fourie het aanhou ry, direk polisiekantoor toe om die voorval aan te meld. By die polisiekantoor was daar reeds &#8216;n ander slagoffer van die gewelddadige stakers wat ook &#8216;n klag ingedien het.<\/p>\n<p>Die stakers het sy selfoon uit sy hand gegryp en gesteel en ander voertuie aangeval, het die vroe\u00ebre slagoffer ges\u00ea.<\/p>\n<p>Fourie het ges\u00ea die polisie het die groep oproeriges vergesel, maar het nie &#8216;n vinger veroer toe sy bakkie aangeval is nie. Hy is geskok deur die polisie se onge\u00ebrgdheid, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Volgens die polisie was die skare &#8220;vreedsaam&#8221;.<\/p>\n<p>Die Nasionale Werkgewers-vereniging van Suid-Afrika, Neasa, s\u00ea hy is besorgd oor berigte van sy lede dat Numsa ook nie-stakende werkers intimideer en aanrand. Die vereniging is een van die grootste werkgewerverenigings in die metaal- en ingenieursbedryf. <\/p>\n<p>Die bestuurshoof van die vereniging, Gerhard Papenfus s\u00ea verskeie berigte is ontvang van skade aan geboue en voertuie in Johannesburg. <\/p>\n<p>Daar is beeldmateriaal beskikbaar van werkers wat uit voertuie gedwing en met sambokke geslaan word. <\/p>\n<p>Papenfus s\u00ea daar is ook &#8216;n nuwe tendens om ingange na werkplekke te versper, wat beteken dat nie-stakende werkers nie kan gaan werk nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Pretorianer en sy vrou Woensdagmiddag deur &#8216;n bende oproerige Numsa-stakers in Hercules aangeval. Kowie Fourie se bakkie se voor- en agterruite is stukkend geslaan, toe &#8216;n swart skare met rooi hemde en gewapen met knopkieries en sambokke op hulle toegesak het. Fourie s\u00ea hy het aanhou ry omdat hy vir hul lewens gevrees het, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25843\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pretorianer deur stakers aangeval&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,5335,753,15566],"class_list":["post-25843","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-numsa","tag-pretoria","tag-stakers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25843","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25843"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25843\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25843"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25843"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25843"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}