{"id":25837,"date":"2014-07-16T15:27:48","date_gmt":"2014-07-16T13:27:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25837"},"modified":"2014-07-16T15:28:12","modified_gmt":"2014-07-16T13:28:12","slug":"wereld-se-gewildste-sangeres-twiet-vir-palestyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25837","title":{"rendered":"W\u00eareld se gewildste sangeres twiet vir Palestyne"},"content":{"rendered":"<p>Die popsensasie Rihanna, &#8216;n vurige Duitse sokkerondersteuner, ondersteun ook die Palestyne. Sy is een van die gewildste sangsterre in die w\u00eareld en veral in die Midde-Ooste.<\/p>\n<p>Sy moes egter noodgedwonge &#8216;n twiet uitvee na dreigemente van Joodse groepe.<\/p>\n<p>Rihanna het glo \u201c#FreePalestine\u201d getwiet voordat sy dit agt minute later vinnig moes verwyder.<\/p>\n<p>Volgens Beeld is dit &#8220;heel moontlik&#8221; dat sy afgeraai is omdat haar &#8220;CD-verkope&#8221; daaronder kan ly.<\/p>\n<p>Agt minute was egter te laat. Die gewraakte twiet was teen daardie tyd al 7 000 keer hertwiet.<\/p>\n<p>Volgens \u0149 bron na aan Rihanna het die sangeres nooit bedoel om die twiet te stuur nie.<\/p>\n<p>Sy was glo besig om op te lees oor die konflik toe sy per ongeluk op die hutsmerk gedruk en dit gestuur het.<\/p>\n<p>Rihanna het later getwiet: \u201cKom ons bid vir vrede en \u2019n vinnige einde tot die konflik tussen Palestynse inwoners en Israel. Is daar enige hoop?\u201d<\/p>\n<p>Sy het die Duitse span Sondag in hul kleedkamer gaan gelukwens na hul oorwinning oor Argentini\u00eb.<\/p>\n<p>Obama se gunsteling ster, Beyonc\u00e9 is &#8216;n kommersi\u00eble flop in vergelyking met haar grootste mededinger Rihanna.<\/p>\n<p>Rihanna het meer digitale verkope as enigiemand in die geskiedenis (100 miljoen en sy tel nog) en het 3,2 miljard YouTube-kykers. <\/p>\n<p>Die musiektydskrif, die <em>Rolling Stone<\/em> beskryf haar as &#8216;n &#8220;Top 40 Genghis Khan&#8221;. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die popsensasie Rihanna, &#8216;n vurige Duitse sokkerondersteuner, ondersteun ook die Palestyne. Sy is een van die gewildste sangsterre in die w\u00eareld en veral in die Midde-Ooste. Sy moes egter noodgedwonge &#8216;n twiet uitvee na dreigemente van Joodse groepe. Rihanna het glo \u201c#FreePalestine\u201d getwiet voordat sy dit agt minute later vinnig moes verwyder. Volgens Beeld is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25837\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;W\u00eareld se gewildste sangeres twiet vir Palestyne&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17298,5227,5174,9366,17297],"class_list":["post-25837","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-cd-verkope","tag-duitsland","tag-israel","tag-palestyne","tag-rihanna"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25837","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25837"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25837\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25837"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25837"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25837"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}