{"id":25823,"date":"2014-07-16T08:06:58","date_gmt":"2014-07-16T06:06:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25823"},"modified":"2014-07-16T08:06:58","modified_gmt":"2014-07-16T06:06:58","slug":"numsa-hits-lede-verder-aan-na-openbare-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25823","title":{"rendered":"Numsa hits lede verder aan na openbare geweld"},"content":{"rendered":"<p>Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes.<\/p>\n<p>Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van &#8216;n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te laat.<\/p>\n<p>Die vakbond het reeds borgtog vir al sy lede betaal. Die lede sal aangekla word weens openbare geweld en saakbeskadiging.<\/p>\n<p>Numsa se plaaslike organiseerder, Mere Boas, het berigte ontken dat van hulle lede die vensters van eiendomme stukkend geslaan het. <\/p>\n<p>Die polisie s\u00ea hulle het die lede in hegtenis geneem weens beskadiging van stadseiendom.<\/p>\n<p>Numsa is besig met &#8216;n landwye veldtog om stakers tot verset aan te hits.<\/p>\n<p>Die vakbond het stakers aangemoedig om aan te hou &#8220;betoog&#8221; buite hul werkplekke as deel van die volgehou landwye staking.<\/p>\n<p>Die staking het die land se ekonomie byna reeds tot &#8216;n stilstand gebring met die vakbond wat &#8216;n tien persent verhoging per jaar eis.<\/p>\n<p>Berigte van grootskaalse intimidasie en geweld is vanaf die begin van die staking aangemeld by die meeste fabrieke. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes. Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van &#8216;n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te laat. Die vakbond het reeds borgtog vir al sy lede betaal. Die lede sal aangekla [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5335,5457,11414,5703],"class_list":["post-25823","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-numsa","tag-openbare-geweld","tag-rustenburg","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25823","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25823"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25823\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25823"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25823"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25823"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}