{"id":25821,"date":"2014-07-16T07:48:25","date_gmt":"2014-07-16T05:48:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25821"},"modified":"2014-07-16T09:53:32","modified_gmt":"2014-07-16T07:53:32","slug":"sa-roep-israelse-ambassadeur-in-na-aanvalle-op-gaza","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25821","title":{"rendered":"SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa"},"content":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar.<\/p>\n<p>Di\u00e9 aanvalle is &#8216;n growwe skending van die internasionale reg.<\/p>\n<p>Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is.<\/p>\n<p>Israel probeer voorgee dat die Palestyne &#8220;oorlogsmisdade&#8221; pleeg in weerwil van die feit dat daar geen Israeli-slagoffers is nie.<\/p>\n<p>Die minister van Internasionale Betrekkinge, Maite Nkoana Mashabane het by die BRICS-beraad in Brasili\u00eb ges\u00ea dat Ambassadeur Arthur Lenk ingeroep sal word.<\/p>\n<p>Israel s\u00ea die doel van die lugaanvalle is om &#8216;n einde te bring aan Hamas se vuurpylaanvalle uit Gasa.<\/p>\n<p>President Jacob Zuma het by die BRICS-beraad ges\u00ea Suid-Afrika is bekommerd oor die jongste geweld en lewensverlies in Palestina en Israel.<\/p>\n<p>Volgens Zuma moet BRICS-lande &#8216;n dringende inisiatief steun om die twee lande terug te bring na vreedsame onderhandelinge met die doel om &#8216;n tweestaat-oplossing te verkry.<\/p>\n<p>Israel het sy lugaanvalle op Gasa vir &#8216;n negende dag voortgesit.<\/p>\n<p>Die Israelse weermag het &#8216;n waarskuwing uitgereik aan inwoners in die ooste en noorde van Gasa, en hulle aangeraai om hul huise te verlaat.<\/p>\n<p>Met vorige waarskuwings is die Palestyne slegs enkele sekondes gegun om hul huise te verlaat.<\/p>\n<p>Israel het Dinsdag sy lugaanvalle hervat nadat internasionale pogings om &#8216;n skietstilstand te bereik, skipbreuk gely het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar. Di\u00e9 aanvalle is &#8216;n growwe skending van die internasionale reg. Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25821\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10577,17233,8319,5174],"class_list":["post-25821","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brics","tag-gaza","tag-internasionale-reg","tag-israel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25821","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25821"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25821\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25821"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25821"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25821"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}