{"id":25783,"date":"2014-07-14T09:40:13","date_gmt":"2014-07-14T07:40:13","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25783"},"modified":"2014-07-14T09:40:13","modified_gmt":"2014-07-14T07:40:13","slug":"boer-van-petrus-steyn-doodgemartel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25783","title":{"rendered":"Boer van Petrus Steyn doodgemartel"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn, Jan de Kock (69) is vermoor toe swart plaasaanvallers hom oorval het terwyl hy in die veld na beeste gesoek het.<\/p>\n<p>Sy lyk is met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak, het die Volksblad berig.<\/p>\n<p>Sy vrou, Marietjie (67), is nie beseer tydens die aanval nie, maar geweldig geskok.<\/p>\n<p>Die egpaar se honde is enkele dae tevore gedurende &#8216;n inbraak vergiftig. Die egpaar was toe nie tuis nie.<\/p>\n<p>De Kock se Ford Ranger-dubbelkajuitbakkie, met die sleutels daarin, is verlate deur die polisie in Vereeniging gekry.<\/p>\n<p>Nadat die bakkie opgespoor is, is die polisie glo na die plaas waar hulle waarskynlik gedink het die twee wit eienaars is reeds dood. Niks is aangemeld nie en die toneel op die werf was glo &#8220;normaal&#8221;.<\/p>\n<p>&#8216;n Buurman het daarna &#8216;n oproep van &#8216;n polisiebeampte gekry wat bevestig het dat dit wel De Kock se bakkie is wat gekry is. Hy en &#8216;n ander buurman het na hulle na die plaas gehaas.<\/p>\n<p>Die boer is vermoor in die skuur aangetref nadat hulle sy vrou in badkamer vasgebind gekry het. Hy is waarskynlik doodgemartel.<\/p>\n<p>Vuurwapens en selfone is gebuit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van die plaas Groot Waag by Petrus Steyn, Jan de Kock (69) is vermoor toe swart plaasaanvallers hom oorval het terwyl hy in die veld na beeste gesoek het. Sy lyk is met binddraad aan sy vierwielmotorfiets vasgemaak, het die Volksblad berig. Sy vrou, Marietjie (67), is nie beseer tydens die aanval nie, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25783\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Boer van Petrus Steyn doodgemartel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[218,7298,9086,2261],"class_list":["post-25783","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-misdaad","tag-plaasaanval","tag-plaasmoord","tag-volksmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25783","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25783"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25783\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25783"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25783"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25783"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}