{"id":25760,"date":"2014-07-11T12:24:48","date_gmt":"2014-07-11T10:24:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25760"},"modified":"2014-07-11T12:24:48","modified_gmt":"2014-07-11T10:24:48","slug":"eff-probeer-ontwikkelingsplan-in-mamelodi-kaap-met-onrus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25760","title":{"rendered":"EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus"},"content":{"rendered":"<p>Oproer het\u00a0Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek.<\/p>\n<p>Die swart gebied lyk soos &#8216;n oorlogsone.<\/p>\n<p>Die oproer word deur die EFF gere\u00ebl s\u00ea &#8216;n ANC-raadslid want daar is\u00a0&#8216;n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan die inwoners.<\/p>\n<p>Die ANC s\u00ea die EFF wil soos die helde lyk as die ontwikkeling voltooi is om politieke punte daaruit aan te teken.<\/p>\n<p>&#8220;Hulle wil soos helde lyk wanneer die ontwikkeling van die gebied voltooi is.\u00a0Hulle wil lyk\u00a0asof hulle die mense is wat gemaak dat\u00a0die ontwikkeling gebeur.&#8221;<\/p>\n<p>Solomon Mahlangu-rylaan en Tsamayaweg is versper met klippe, rommel en takke soos\u00a0die inwoners amok gemaak het in die strate.<\/p>\n<p>Taxi&#8217;s, busse en algemene verkeer kon nie die gebied verlaat of binnekom Donderdagoggend nie.<\/p>\n<p>Die meeste werkers kon ook nie die lokasie\u00a0verlaat nie. Selfs die winkelsentrum is gesluit vir besigheid omdat\u00a0handelaars vrees vir\u00a0moontlike vandalisme en plundering.<\/p>\n<p>Die EFF-opstokers het vroeg vanoggend om 1 uur &#8216;n klok gelui sodat die oproeriges die strate kon gaan versper.<\/p>\n<p>Teen\u00a0dagbreek, was\u00a0al die vernaamste toegangsroetes na Mamelodi-Oos afgesluit.<\/p>\n<p>Daar is\u00a0&#8216;n groot polisie-kontingent in die gebied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproer het\u00a0Donderdag by Stoffel Park in Mamelodi-Oos uitgebreek. Die swart gebied lyk soos &#8216;n oorlogsone. Die oproer word deur die EFF gere\u00ebl s\u00ea &#8216;n ANC-raadslid want daar is\u00a0&#8216;n ontwikkelingsplan vir die lokasie en dit is deeglik gekommunikeer aan die inwoners. Die ANC s\u00ea die EFF wil soos die helde lyk as die ontwikkeling voltooi is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25760\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;EFF probeer ontwikkelingsplan in Mamelodi kaap met onrus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10876,11578,5593,5488],"class_list":["post-25760","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-eff","tag-mamelodi","tag-onrus","tag-oproer"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25760","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25760"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25760\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25760"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25760"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25760"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}