{"id":25754,"date":"2014-07-11T11:17:53","date_gmt":"2014-07-11T09:17:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25754"},"modified":"2014-07-11T12:33:09","modified_gmt":"2014-07-11T10:33:09","slug":"tradisionele-leiers-dreig-met-regstappe-as-inisiasiekole-sluit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25754","title":{"rendered":"Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit"},"content":{"rendered":"<p>Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit.<\/p>\n<p>Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole.<\/p>\n<p>Die regering poog om\u00a0sterftes tydens inisiasie te voorkom. &#8216;n Rekordaantal sterftes is reeds di\u00e9 jaar aangemeld na rituele.<\/p>\n<p>Ouers in Limpopo moes besluit of hulle hul\u00a0seuns gaan huis toe neem,\u00a0hospitaal toe stuur\u00a0of oorplaas na wettige inisiasieskole.<\/p>\n<p>Talle swart ouers steun die onwettige skole.<\/p>\n<p>Die voorsitter van die provinsiale inisiasie-taakspan, Malesela Dikgale ook ges\u00ea sommige tradisionele leiers het gedreig met\u00a0regstappe teen die taakspan omdat dit hulle inkomste raak.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea hulle gaan nogtans die oorblywende onwettige skole in die distrik oor die naweek sluit, ten spyte van die teenstand.<\/p>\n<p>Meer as 30 onwettige inisiasieskole in die gebied het opdrag gekry om te sluit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tradisionele leiers het gedreig met regstappe teen die taakspan wat onwettige inisiasieskole wil sluit. Sowat 20 onwettige inisiasieskole is in die Sekhukhune-distrik in Limpopo gesluit, as deel van die regering se veldtog teen sulke onwettige skole. Die regering poog om\u00a0sterftes tydens inisiasie te voorkom. &#8216;n Rekordaantal sterftes is reeds di\u00e9 jaar aangemeld na rituele. Ouers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25754\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Tradisionele leiers dreig met regstappe as inisiasiekole sluit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[14812,17260],"class_list":["post-25754","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-inisiasieskole","tag-onwettige-inisiasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25754","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25754"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25754\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25754"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25754"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25754"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}