{"id":25751,"date":"2014-07-11T11:02:39","date_gmt":"2014-07-11T09:02:39","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25751"},"modified":"2014-07-11T11:02:39","modified_gmt":"2014-07-11T09:02:39","slug":"geen-vordering-in-ondersoek-na-boer-wat-maandag-doodgeskiet-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25751","title":{"rendered":"Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is"},"content":{"rendered":"<p>Daar is nog geen vordering om die die swart aanvallers wat &#8216;n boer van Groblersdal doogeskiet het, vas te trek nie. Dit was die sesde plaasaanval in di\u00e9 gebied in Limpopo.<\/p>\n<p>Die aanvallers is glo op die plaas afgelaai en weer opgelaai na die aanval.<\/p>\n<p>Rudolph Pretorius (54) is dood nadat hy Maandag in die vroe\u00eb oggendure in sy gesig geskiet is.<\/p>\n<p>Vier swart aanvallers het glo eers sy honde vergiftig en toe by \u2019n badkamervenster die huis binnegedring.<\/p>\n<p>Kol. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het ges\u00ea\u00a0Pretorius se vrou is\u00a0met \u2019n geweer oor die kop geslaan.<\/p>\n<p>Na \u2019n skietery tussen die aanvallers en Pretorius is hy\u00a0in die gesig geskiet. Die aanvallers\u00a0wapens en juwele gesteel.<\/p>\n<p>Ian Cameron, hoof van gemeenskapsveiligheid by AfriForum, het aan Beeld ges\u00ea &#8220;daar moet iets gedoen word aan die tekort aan mannekrag, voertuie en hulpbronne by polisiekantore&#8221;.<\/p>\n<p>AfriForum sal &#8216;n\u00a0ontleding doen van wat die polisiekantoor nodig het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Daar is nog geen vordering om die die swart aanvallers wat &#8216;n boer van Groblersdal doogeskiet het, vas te trek nie. Dit was die sesde plaasaanval in di\u00e9 gebied in Limpopo. Die aanvallers is glo op die plaas afgelaai en weer opgelaai na die aanval. Rudolph Pretorius (54) is dood nadat hy Maandag in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25751\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen vordering in ondersoek na boer wat Maandag doodgeskiet is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[9115,5170,6335,9086],"class_list":["post-25751","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-limpopo","tag-moord","tag-plaasaanvalle","tag-plaasmoord"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25751","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25751"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25751\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25751"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25751"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25751"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}