{"id":25743,"date":"2014-07-11T10:31:32","date_gmt":"2014-07-11T08:31:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25743"},"modified":"2014-07-11T11:04:18","modified_gmt":"2014-07-11T09:04:18","slug":"da-verwelkom-besluit-om-de-kock-se-aansoek-af-te-keur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25743","title":{"rendered":"DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur"},"content":{"rendered":"<p>Eugene De Kock sal &#8216;n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die\u00a0minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel.<\/p>\n<p>James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister se weiering om parool toe te staan\u00a0verwelkom en\u00a0ges\u00ea die korrekte prosedure is die slagoffers se familielede geraadpleeg word.<\/p>\n<p>Di\u00e9 proses m\u00f3\u00e9t\u00a0vir De Kock\u00a0gevolg word, het die DA ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens De Kock se regsverteenwoordiger is hy \u201cnie gelukkig\u201d omdat sy parool afgekeur is nie.<\/p>\n<p>Die hersieningsaansoek behoort volgende week gereed te wees.<\/p>\n<p>Masutha het Donderdag op \u2019n mediakonferensie ges\u00ea die slagoffers se families is nie geraadpleeg in De Kock se paroolaansoek nie.<\/p>\n<p>Dit is in die slagoffers se belang dat die families kans kry om deel te neem aan die parool-oorwegingsproses, soos wetlik vereis word, het Masutha ges\u00ea.<\/p>\n<p>Daarom het hy nie parool vir De Kock in di\u00e9 stadium goedgekeur nie.<\/p>\n<p>De Kock se regsverteenwoordiger het ges\u00ea die slagoffer-deelnameproses in parooloorweging het in 2003 van krag geword, en is nie van toepassing van vonnisse\u00a0v\u00f3\u00f3r 2003 nie.<\/p>\n<p>Dit is byna seker dat\u00a0die families beswaar teen De Kock se vrylating sal aanteken.<\/p>\n<p>Die nasionale raad vir korrektiewe dienste het De Kock se parool op 19 November 2013 aanbeveel by S\u2019bu Ndebele, vorige minister van korrektiewe dienste.<\/p>\n<p>Di\u00e9 raad staan onder voorsitterskap van regter Siraj Desai.<\/p>\n<p>In die volgende vyf jaar gaan sowat 5\u2009000 mense wat tot lewenslange tronkstraf gevonnis is in aanmerking kom vir parool en dit is hoogs onwaarskynlik dat enige familielede van hulle slagoffers genader sal word deur die minister.<\/p>\n<p>Die aansoeke van De Kock en Clive Derby-Lewis het duidelik in &#8216;n politieke speelbal ontaard.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Eugene De Kock sal &#8216;n aansoek by die Pretoriase hooggeregshof indien om die\u00a0minister van justisie en korrektiewe dienste, se weiering van sy vrylating op parool tersyde te laat stel. James Selfe, DA-woordvoerder oor korrektiewe dienste, het egter die minister se weiering om parool toe te staan\u00a0verwelkom en\u00a0ges\u00ea die korrekte prosedure is die slagoffers se familielede &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25743\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA verwelkom besluit om De Kock se aansoek af te keur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10124,8177,2333,11616],"class_list":["post-25743","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-clive-derby-lewis","tag-eugene-de-kock","tag-korrektiewe-dienste","tag-parool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25743","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25743"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25743\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25743"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25743"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25743"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}