{"id":25740,"date":"2014-07-10T12:33:59","date_gmt":"2014-07-10T10:33:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25740"},"modified":"2014-07-10T12:33:59","modified_gmt":"2014-07-10T10:33:59","slug":"de-kock-parool-geweier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25740","title":{"rendered":"De Kock parool geweier"},"content":{"rendered":"<p>Die oud-Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, sal\u00a0nie op parool vrygelaat word nie.<\/p>\n<p>De Kock is in 2013 deur die paroolraad aanbeveel vir vrylating.<\/p>\n<p>De Kock se vrylating sal vermoedelik te veel van &#8216;n vernedering vir De Klerk en sy trawante wees en hul openbare posisies ondermyn.<\/p>\n<p>Die minister van korrektiewe dienste, adv. Michael Masutha, het die aankondiging Donderdagoggend gedoen.<\/p>\n<p>Die families van De Kock se &#8220;slagoffers&#8221; is glo nog nie &#8220;geraadpleeg&#8221; nie.<\/p>\n<p>De Kock\u00a0is sedert 1996 in die tronk waar hy twee lewenslange vonnisse en nog 212 jaar tronkstraf uitdien\u00a0nadat hy bevele van De Klerk en die NP-regering uitgevoer het.<\/p>\n<p>Sy vorige base het intussen die ANC omhels wat De Kock in &#8216;n netelige posisie stel en hom heeltemal uitgelewer het aan die genade van halssnoermoordenaars\u00a0en terroriste.<\/p>\n<p>Luidens \u2019n inskrywing op die departement van justisie se webwerf het De Kock aan die WVK ges\u00ea NP-sekurokrate het gedurende apartheid voetsoldate gebruik om hul vuilwerk\u00a0te doen.<\/p>\n<p>Hy het oudpres. FW de Klerk en genl. Johan Coetzee, voormalige polisiehoof, uitgesonder en ges\u00ea hulle het die polisie en die meeste wit mense in die land uitverkoop.<\/p>\n<p>In 1979 is Coetzee opdrag gegee om Seksie C1 op die polisieplaas Vlakplaas, aan die westelike buitewyke van Pretoria, te begin.<\/p>\n<p>Coetzee se swart askari\u2019s het\u00a0ANC-terroriste wat nie geweld wou afsweer nie en halssnoermoorde gepleeg het, aan die pen laat ry.<\/p>\n<p>In geen ander beskaafde Westerse land is iemand van sy status in dieselfde posisie geplaas nie.<\/p>\n<p>In Frankryk het generaal\u00a0Paul Aussaresses wat honderde moorde in die Algeryne oorlog gepleeg het, en dit openlik erken het, slegs sy\u00a0treinkonsessie van die staat verloor om gratis te reis.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die oud-Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock, sal\u00a0nie op parool vrygelaat word nie. De Kock is in 2013 deur die paroolraad aanbeveel vir vrylating. De Kock se vrylating sal vermoedelik te veel van &#8216;n vernedering vir De Klerk en sy trawante wees en hul openbare posisies ondermyn. Die minister van korrektiewe dienste, adv. Michael Masutha, het die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25740\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;De Kock parool geweier&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17255,8177,5631,17254,17253,11616],"class_list":["post-25740","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-adv-michael-masutha","tag-eugene-de-kock","tag-fw-de-klerk","tag-minister-van-korrektiewe-dienste","tag-oud-vlakplaas-bevelvoerder","tag-parool"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25740","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25740"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25740\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25740"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25740"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25740"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}