{"id":25738,"date":"2014-07-10T12:02:48","date_gmt":"2014-07-10T10:02:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25738"},"modified":"2014-07-10T12:02:48","modified_gmt":"2014-07-10T10:02:48","slug":"praag-loods-tv-lisensieboikot","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25738","title":{"rendered":"PRAAG loods TV-lisensieboikot"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Dan Roodt van PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het vanoggend aangekondig dat sy beweging voortaan die betaling van TV-lisensies gaan boikot.<\/p>\n<p>&#8220;Dit geskied nie soseer in reaksie op die aanstelling van &#8216;n nuwe bedryfshoof nie,&#8221; s\u00ea hy, &#8220;maar weens die volgehoue margninalisering van Afrikaanse programme, asook die naakte Boerehaatpropaganda wat soms uitgesaai word. Waarom moet ons betaal vir &#8216;n medium wat sowel Afrikaans- as Afrikanervyandig is?&#8221;<\/p>\n<p>PRAAG ondersoek tans die verskillende metodes waarmee mense gehelp sal word wat moontlik deur die SAUK se skuldinvorderingsagentskappe geteiken sal word.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is oop vir voorstelle,&#8221; het Roodt ges\u00ea. &#8220;Dit kan enigiets wees van die soort anargistiese metodes wat destyds in Amsterdam gebruik is toe &#8216;n vereniging jou boetes vir jou betaal het as jy gevang is dat jy sonder &#8216;n kaartjie op die trems ry. As mense &#8216;n lasbrief vir beslaglegging ontvang, mag ons dalk hul lisensies vir hulle betaal. Of dit kan &#8216;n grondwetlike hofsaak behels waarin ons sal argumenteer dat ons van die SAUK se gehoor uitgesluit is en daarom nie hoef te betaal nie.&#8221;<\/p>\n<p>Daar is op di\u00e9 stap besluit nadat PRAAG oor &#8216;n tydperk klagtes ontvang het van lede van die publiek wat geen sin daarin sien om langer TV-lisensies te betaal nie.<\/p>\n<p>&#8220;Daar is ook groot geesdrif vir die idee dat ons alternatiewe vorme van vermaak op die internet moet skep, met YouTube-besprekings in Afrikaans, Afrikaanse films en dergelike meer,&#8221; s\u00ea Roodt. &#8220;Dit kan &#8216;n hele avontuur word.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Dan Roodt van PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, het vanoggend aangekondig dat sy beweging voortaan die betaling van TV-lisensies gaan boikot. &#8220;Dit geskied nie soseer in reaksie op die aanstelling van &#8216;n nuwe bedryfshoof nie,&#8221; s\u00ea hy, &#8220;maar weens die volgehoue margninalisering van Afrikaanse programme, asook die naakte Boerehaatpropaganda wat soms uitgesaai word. Waarom moet &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25738\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PRAAG loods TV-lisensieboikot&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[6882,5060,6683,21124,17252],"class_list":["post-25738","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-boikot","tag-sabc","tag-sauk","tag-c89-tv","tag-tv-lisensies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25738","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25738"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25738\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25738"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25738"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25738"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}