{"id":25728,"date":"2014-07-10T10:25:42","date_gmt":"2014-07-10T08:25:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25728"},"modified":"2014-07-10T10:26:00","modified_gmt":"2014-07-10T08:26:00","slug":"moetiemoord-laat-gemoedere-opvlam-in-pongola","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25728","title":{"rendered":"Moetiemoord laat gemoedere opvlam in Pongola"},"content":{"rendered":"<p>Swart inwoners het die plaaslike landdroshof in die Ncotshane-lokasie by Pongola in die noorde van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>&#8216;n Kerkleier sou binnekort in die landdroshof verskyn wat Woensdagaand in ligte laaie gelaat is.<\/p>\n<p>Die onrus het vroe\u00ebr uitgebreek nadat &#8216;n vier-jarige seun vermoor en vermink is, waarskynlik vir moetie.<\/p>\n<p>Dele van sy verminkte liggaam is in die kerk in &#8216;n sak gevind.<\/p>\n<p>Ontstoke inwoners het daarna die kerk en die huis van die kerkleier wat hulle van die moetiemoord verdink, afgebrand.<\/p>\n<p>Die een-en-vyftigjarige pastoor is intussen in verband met die moord in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Die gemeenskap eis nou dat 15 mense vrygelaat word wat in hegtenis geneem is ivm die vroe\u00ebre brandstigting.<\/p>\n<p>Polisie- en gemeenskapslede het slaags geraak nadat inwoners paaie met vullis\u00a0versper het.\u00a0Die polisie en weermag het tot laat in nag\u00a0gespook\u00a0om die\u00a0oproer\u00a0onder beheer te bring.<\/p>\n<p>Hofrekords en meubels is in die brand vernietig. &#8216;n Motor wat buite die hof gestaan het, is ook aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Swart inwoners het die plaaslike landdroshof in die Ncotshane-lokasie by Pongola in die noorde van KwaZulu-Natal aan die brand gesteek. &#8216;n Kerkleier sou binnekort in die landdroshof verskyn wat Woensdagaand in ligte laaie gelaat is. Die onrus het vroe\u00ebr uitgebreek nadat &#8216;n vier-jarige seun vermoor en vermink is, waarskynlik vir moetie. Dele van sy verminkte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25728\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moetiemoord laat gemoedere opvlam in Pongola&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,14266,17246],"class_list":["post-25728","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-moetiemoord","tag-pongola"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25728","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25728"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25728\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25728"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25728"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25728"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}