{"id":25717,"date":"2014-07-10T08:29:43","date_gmt":"2014-07-10T06:29:43","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25717"},"modified":"2014-07-10T08:29:43","modified_gmt":"2014-07-10T06:29:43","slug":"steve-hofmeyr-dan-roodt-en-sunette-is-die-nuwe-voelvry-beweging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25717","title":{"rendered":"Steve Hofmeyr, Dan Roodt en Sunette is die nuwe Vo\u00eblvry-beweging"},"content":{"rendered":"<p>\u2018n Paar dekades terug verkrag Dan Roodt die volkslied en lees gedigte voor met \u2018n oshart teen sy bors, Koos Kombuis, met of sonder drugs, sing van AWB tiete en huisies by die see, Johannes Kerkorrel bedel harte vir Hillbrow en saam met Max krap die Vrye Weekblad almal se gat. Die een ding in gemeen is hulle rebellie teen die regering, teen \u2018n stelsel wat nie werk nie, teen wat hulle glo verkeerd is. In coffee shops en rokerige bars groei die beweging. Dit is gewaagd, dit is protes en dit is hoogverraad. Party mense wil hulle doodskop, ander wil standbeelde bou, maar almal ken die soundtrack van die beweging. Dit is Vo\u00eblvry!<\/p>\n<p>Die naweek sing Steve die stem en die skare, duisende van hulle, sing saam. Dan Roodt het \u2018n webwerf en Naspers kry hom nogsteeds nie stil nie. Sunette skryf \u2018n lied met Eugene se gebed in. Jong kunstenaars begin reguit en onbeskaamd sing van hulle mense, van dit wat verkeerd is, van \u2018n stelsel wat nie werk nie en \u2018n regering wat nie regeer nie. Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor. Dit is in die kroeg op die platteland en die kunstefees Innibos waar die stem gehoor word. In plaas van coffee shops en agterstraatjies is die beweging nou voor kooperasies en agter op plaasbakkies.<\/p>\n<p>Dit is dalk nog net \u2018n gefluister. Onafhanklike, ongekoppelde gebeure wat hier en daar sporadies kop uitsteek. Kunstenaars wat dalk nie tans om dieselfde vuur sit nie, maar wat mekaar nog gaan vind. Praag vervang die drukkoste van \u2018n Vrye Weekblad. Sommige mense haat dit, ander wil standbeelde bou. Die regering wil dit smoor. Alles wat was, is, en sal weer wees.<\/p>\n<p>Welkom by Vo\u00eblvry v2.0!<\/p>\n<p>&#8211; Brief deur Vannermerwe<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die keer is dit nie op die strate van Hillbrow nie, maar die strate van Bothaville, Ventersdorp en Pretoria waar jy dit hoor<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86,11],"tags":[154,5921,9377,10696,5276,17239,8163],"class_list":["post-25717","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","category-s7-menings","tag-dan-roodt","tag-die-stem","tag-steve-hofmeyr","tag-sunette-bridges","tag-vannermerwe","tag-voelvry","tag-vrye-weekblad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25717","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25717"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25717\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25717"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25717"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25717"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}