{"id":25715,"date":"2014-07-09T13:38:21","date_gmt":"2014-07-09T11:38:21","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25715"},"modified":"2014-07-09T13:38:39","modified_gmt":"2014-07-09T11:38:39","slug":"vakbonde-se-vir-ford-bmw-julle-kan-maar-waai","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25715","title":{"rendered":"Vakbonde s\u00ea vir Ford, BMW: &#8216;Julle kan maar waai!&#8217;"},"content":{"rendered":"<p>Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Di\u00e9 onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal in New Brighton, Port Elizabeth, ges\u00ea het dat die vakbond aan BMW, die Duitse motorvervaardiger, ges\u00ea het dat hy &#8220;maar die land kan verlaat as hy so voel&#8221;.<\/p>\n<p>Intussen het die Staal- en Ingenieursnywerheidsfederasie van Suid-Afrika (Seifsa op Engels) se kommunikasiebestuurder Ollie Madlala bevestig dat Ford SA gedreig het om hom aan die land te onttrek.<\/p>\n<p>&#8220;Die uitvoerende beampte van Seifsa, Kaizer Nyatsumba, is deur die uitvoerende beampte van Ford-motorkorporasie Suid-Afrika, Jeff Nemeth, wat ges\u00ea het dat die maatskappy moontlik sy werksaamhede kan be\u00ebindig as gevolg van die onstabiele omgewing.<\/p>\n<p>&#8220;Die inligting is gedeel, wat aandui wat die vlak van kommer in die land oor die Numsa-staking is en die skadelike invloed daarvan op verskillende ekonomiese sektore, nie net die metaal- en ingenieurswesesektor nie.<\/p>\n<p>&#8220;Dit was &#8216;n feitelike verklaring en nie bedoel om druk op enigiemand te plaas nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>N\u00f3g Nemeth, n\u00f3g Ford se nasionale kommunikasiebestuurder, Alisea Chetty, kon vir kommentaar bereik word.<\/p>\n<p>Seifsa verteenwoordig 20% van die 10 500 maatskappye in die bedingingsraad maar dek meer as die helfte van die werknemers.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring wat gister deur General Motors SA uitgereik is, s\u00ea die maatskappy dat 30 000 mense regstreeks by die motorvervaardigers in diens is, terwyl &#8216;n verdere 200 000 onregstreeks via die nywerheid werksaam is.<\/p>\n<p>Intussen het Magungo ges\u00ea dat die vakbond nie &#8220;afgepers gaan word&#8221; deur waarskuwings oor reeds brose ekonomie nie.<\/p>\n<p>&#8220;Die werklikheid van die saak is dat die motorbedryf vandeesweek aan &#8216;n sloerstaking onderworpe sal wees, dan gaan die res voort en dit was die oogmerk van die staking.<\/p>\n<p>&#8220;Die doel van die staking is om die slaan waar dit seermaak en diegene wat dink dat ons op &#8216;n wittebrood is &#8211; nee!<\/p>\n<p>&#8220;BMW het vir ons geskryf dat, indien die staking voortgaan, gaan hulle uit die land onttrek.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Toe s\u00ea ons vir hulle: Nou maar onttrek dan. Waai as julle wil.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ford Suid-Afrika is gister onthul as die Amerikaanse motormaatskappye wat dreig om sy fabrieke te sluit weens die onstabiele arbeidsomgewing in die land.Di\u00e9 onthulling kom net enkele ure nadat die nasionale tesourier van Numsa, Mphumzi Maqungo in die Nangoza Jebe-saal in New Brighton, Port Elizabeth, ges\u00ea het dat die vakbond aan BMW, die Duitse motorvervaardiger, [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[101,25,5,85],"tags":[6457,7171,7424,17238,17237,5335,17115,5703],"class_list":["post-25715","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c92-motornuus","category-s28-motors","category-nuus","category-c76-sake","tag-bmw","tag-ford","tag-general-motors","tag-jeff-nemeth","tag-kaizer-nyatsumba","tag-numsa","tag-seifsa","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25715","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25715"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25715\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25715"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25715"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25715"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}