{"id":25712,"date":"2014-07-09T12:52:26","date_gmt":"2014-07-09T10:52:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25712"},"modified":"2014-07-09T12:53:11","modified_gmt":"2014-07-09T10:53:11","slug":"boer-se-lammertjies-teen-muur-doodgeslaan-in-massaslagting","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25712","title":{"rendered":"Boer se lammertjies teen muur doodgeslaan in massaslagting"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van\u00a0Bloemfontein het 27 Merino-skape op &#8216;n gru-wyse in &#8216;n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal\u00a0dragtig.<\/p>\n<p>Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat.<\/p>\n<p>Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van\u00a0Richard Mudge\u00a0keelaf gesny en vermink.<\/p>\n<p>Mudge s\u00ea van sy skape is al in die verlede gesteel, maar di\u00e9 slagting was skokkend.<\/p>\n<p>Lammetjies van \u2019n paar dae oud is teen \u2019n muur doodgeslaan.\u00a0Die benoude lammertjies se\u00a0gebl\u00ear moes die aanvallers gesteur het, vermoed Mudge.<\/p>\n<p>\u201cDie skape se karkasse is met vel en al verwyder en die binnegoed was al wat agtergebly het,\u201d het hy aan Beeld ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cSowat 13 van die skape was swaar dragtig en sou later die week of teen vroeg volgende week lam.\u201d<\/p>\n<p>Mudge het op \u2019n geknipte heining tussen sy plaas en sy buurplaas afgekom nadat hy die 27 vermiste skape gaan soek het.<\/p>\n<p>Hy het op die skape teen heining by\u00a0die N1 op die buurplaas op die slagting\u00a0afgekom.<\/p>\n<p>\u201cDie heining is opgelig en \u2019n mens kon die sleepmerke sien soos wat die skape onder die draad deur getrek is.\u201d<\/p>\n<p>Tussen die twee plase is 180 skape net die jaar reeds gesteel, nadat &#8216;n\u00a0100 van die bure se\u00a0Damara-skape onder sulke wrede slagters deurgeloop\u00a0het.<\/p>\n<p>Veediewe\u00a0maak die lammertjies sonder genade dood en verjaag die skape so erg dat hulle aan uitputting ly en beserings opdoen.<\/p>\n<p>Die boere ly tienduisende rande se verliese\u00a0hierdeur en dit lyk nie asof die misdadigers vasgevat word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Boer van\u00a0Bloemfontein het 27 Merino-skape op &#8216;n gru-wyse in &#8216;n massaslagting verloor. Die ooie was byna almal\u00a0dragtig. Die oorblyfsels van die ooie se fetusse is net so agtergelaat. Swart veediewe het vermoedelik die naweek die skape van\u00a0Richard Mudge\u00a0keelaf gesny en vermink. Mudge s\u00ea van sy skape is al in die verlede gesteel, maar di\u00e9 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4976,10177,17236,12270,17235],"class_list":["post-25712","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-bloemfontein","tag-boer","tag-merino-skape","tag-veediewe","tag-vermink"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25712","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25712"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25712\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25712"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25712"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25712"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}