{"id":25705,"date":"2014-07-09T11:44:47","date_gmt":"2014-07-09T09:44:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25705"},"modified":"2014-07-09T11:44:47","modified_gmt":"2014-07-09T09:44:47","slug":"duitsland-vsa-byeen-oor-jongste-vsa-spioenasie-aanslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25705","title":{"rendered":"Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag"},"content":{"rendered":"<p>Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur &#8216;n Duitse dubbelagent te bespreek.<\/p>\n<p>Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene\u00a0verkoop.<\/p>\n<p>Die Duitse agent het toegang tot die Bundestag gehad waar hy die dokumente gesteel het deur hulle op &#8216;n geheuestokkie oor te kopieer.<\/p>\n<p>\u2018n Woordvoerder van die Wit Huis, Josh Earnest, het Woensdag bekend gemaak dat die doel van die gesprek is om\u00a0geskil tussen die twee lande op te los.<\/p>\n<p>Die dubbelagent is in Duitsland in hegtenis geneem. Dis die jongste\u00a0spioenasie-voorval tussen die twee lande.<\/p>\n<p>Verlede jaar het Edward Snowden inligting bekend gemaak\u00a0dat Amerika onder meer internet-data van vriende soos Duitsland insamel.<\/p>\n<p>Duitsers is boos oor die inbreuk op hulle privaatheid wat hulle glo gebruik word om Duitse nywerhede se voorsprong te vernietig.<\/p>\n<p>Dit het ook geblyk dat die Duitse kansellier Angela Merkel se foongesprekke afgeluister word.<\/p>\n<p>Duitsland het intussen aangekondig dat hulle wetgewing sal aanpas wat hulle in staat sal stel om Amerikaanse spioenasie die hoof te bied.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Duitsland en die VSA se verteenwoordigers vergader om spioenasie deur &#8216;n Duitse dubbelagent te bespreek. Die kwessie maak oplsae in Duitsland. Die BND-agent het dokumente rakende die ondersoek na NSA-meeluistering aan Amerikaanse spioene\u00a0verkoop. Die Duitse agent het toegang tot die Bundestag gehad waar hy die dokumente gesteel het deur hulle op &#8216;n geheuestokkie oor te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25705\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Duitsland, VSA byeen oor jongste VSA spioenasie-aanslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,11086,11023,2916,2848],"class_list":["post-25705","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-edward-snowden","tag-nsa","tag-spioenasie","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25705","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25705"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25705\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25705"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25705"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25705"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}