{"id":25691,"date":"2014-07-09T09:16:55","date_gmt":"2014-07-09T07:16:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25691"},"modified":"2014-07-09T10:04:03","modified_gmt":"2014-07-09T08:04:03","slug":"mampie-rampie-roep-politiek-vaarwel-onder-bedrog-skadu","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25691","title":{"rendered":"Mampie-Rampie roep politiek vaarwel onder bedrog-skadu"},"content":{"rendered":"<p>AgangSA-leier Mamphela Ramphele het besluit om die politiek vaarwel te roep, het sy Dinsdag aangekondig.<\/p>\n<p>&#8220;Ek het besluit om partypolitiek te verlaat en terug te keer na die werk saam met my mede-burgers in die burgerlike samelewing om die droom van ons &#8216;n meer regverdige en voorspoedige samelewing na te streef,&#8221; het Ramphele ges\u00ea in &#8216;n verklaring.<\/p>\n<p>&#8220;Ek sal dus partypolitiek\u00a0verlaat, nadat ek\u00a0my doel vervul het om &#8216;n politieke voertuig te skep vir diegene wat buite die politieke hoofstroom &#8216;n stem kan\u00a0h\u00ea.&#8221;<\/p>\n<p>Sy het ges\u00ea diegene wat AgangSA vorentoe sal neem moet voortgaan om die party te versterk en uit te bou.<\/p>\n<p>Mampie-Rampie is verlede week uit\u00a0AgangSA geskors volgens die party se adjunk-president, Andries Tlouamma. Hy het ges\u00ea Ramphele kan\u00a0nie die party lei nie,\u00a0want sy word by\u00a0bedrog betrek.<\/p>\n<p>Vroeg in Junie het die partyvoorsitter Mike Tshishonga &#8216;n saak van bedrog teen Ramphele geopen.<\/p>\n<p>Ramphele\u00a0het glo\u00a0&#8216;n bankrekening vir direkte toegang tot deposito&#8217;s van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK), sonder &#8216;n mandaat van die party geopen.<\/p>\n<p>Ramphele ontken dat sy die rekening in haar eie naam geopen het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek gaan terug na die burgerlike samelewing om voort te gaan om die idealisme wat my my hele lewe gedryf het as &#8216;n aktiewe burger na te streef,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Ek bly oortuig dat die meer intense werk met jong mense\u00a0en vroue, wat die meerderheid bevolking is, die beste resultate vir ons geliefde land sal\u00a0lewer.&#8221;<\/p>\n<p>Die ANC is verheug oor die bedanking en het dit as &#8216;n dapper en bewonderenswaardige besluit beskryf.<\/p>\n<p>&#8216;n ANC-woordvoerder, Zizi Kodwa, s\u00ea Ramphele was nie &#8216;n werklike aktivis nie en die politieke terrein was moeilik vir haar.<\/p>\n<p>Kodwa s\u00ea soos die meeste partye wat op grond van sy weerstand teen die ANC gevorm is, was die party tot mislukking gedoem.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>AgangSA-leier Mamphela Ramphele het besluit om die politiek vaarwel te roep, het sy Dinsdag aangekondig. &#8220;Ek het besluit om partypolitiek te verlaat en terug te keer na die werk saam met my mede-burgers in die burgerlike samelewing om die droom van ons &#8216;n meer regverdige en voorspoedige samelewing na te streef,&#8221; het Ramphele ges\u00ea in [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17232,5377,16063],"class_list":["post-25691","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-agangsa-leier-mamphela-ramphele","tag-bedrog","tag-onafhanklike-verkiesingskommissie-ovk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25691","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25691"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25691\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25691"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25691"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25691"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}