{"id":25657,"date":"2014-07-08T11:34:04","date_gmt":"2014-07-08T09:34:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25657"},"modified":"2014-07-08T12:16:41","modified_gmt":"2014-07-08T10:16:41","slug":"steve-oorval-deur-boodskappe-van-ondersteuning-na-stem","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25657","title":{"rendered":"Steve oorval deur boodskappe van ondersteuning na Stem"},"content":{"rendered":"<p>Steve Hofmeyr het Maandag op <a title=\"Steve Hofmeyr se Facebook-blad\" href=\"https:\/\/www.facebook.com\/Steve.Hofmeyr?fref=ts\" target=\"_blank\">Facebook<\/a> ges\u00ea hy het gebars van trots toe hy Saterdag spontaan \u201cDie Stem\u201d by Innibos saam met\u00a045\u2009000 Afrikaners gesing het.<\/p>\n<p>Praag het met feesgangers gepraat wat ges\u00ea het dit was heerlik om weer deel van &#8216;n eie groep te voel. Talle het erken hulle moes &#8216;n traan wegvee daarna.<\/p>\n<p>&#8220;Steve se konsert was die hoogtepunt van Innibos. Almal het net\u00a0gekom om na\u00a0hom kom te luister,&#8221; het Berdine Viljoen aan Praag ges\u00ea. Sy s\u00ea daar was &#8216;n ongelooflike atmosfeer.<\/p>\n<p>Feesgangers het Steve sonder uitsondering geloof vir sy moed en getrouheid en hy is behoorlik oorval deur boodskappe van gelukwensing en ondersteuning van oral oor die land.<\/p>\n<p>Hofmeyr is\u00a0intussen skerp\u00a0aangeval deur Adriaan Basson &#8211; Beeld se redakteur &#8211; omdat hy glo &#8216;n lied gesing het wat nie\u00a0die &#8220;meeste landsburgers&#8221; se goedkeuring wegdra nie. Die ou volkslied herinner glo\u00a0aan &#8220;wit onderdrukking&#8221;.<\/p>\n<p>Die\u00a0Stem is lank voor Apartheid, die Nasionale Party en Angelsaksiese wit oorheersing na die Tweede W\u00eareldoorlog gekomponeer en gesing, maar di\u00e9 lastige feit het nie in Basson se pad gestaan nie.<\/p>\n<p>Basson beywer hom met &#8216;n buitengewone\u00a0fanatisme\u00a0om &#8216;n Afrikaner-hergoepering en patriotisme verdag te maak en met alle mag te bestry. Hy wy daagliks sy hele koerant daaraan, op openlike en minder openlike maniere.<\/p>\n<p>Basson sit ook\u00a0persoonlik agter die veldtog om Potchefstroom te\u00a0verengels deur die laaste Afrikaanse kampus te verswart.<\/p>\n<p>Hofmeyr het die stilte oor misdrywe onder die huidige volkslied veroordeel asook die voortdurende gedreunsing van aanhitsende haatliedere deur die president voor opruibare swart skares.<\/p>\n<p>Hofmeyr het Afrikaners ook\u00a0daaraan herinner dat n\u00f3g hy n\u00f3g hulle iets\u00a0onwettigs gedoen het.<\/p>\n<p>&#8220;Ek sal dit meer sing en ek vra dat die banvloek op ons heiligste tradisionele lied gelig word en dat almal vry mag wees om te sing wat hulle wil, solank dit nie haatspraak is of geweld verkondig nie,&#8221; s\u00ea Hofmeyr.<\/p>\n<p>Die feesbestuur het in \u2019n dweperige verklaring vol liederlike spelfoute en anglisismes ges\u00ea dit was nie deel van die beplande program nie.<\/p>\n<p>Praag het verneem dat die feesbestuur erg bekommerd is dat Naspers nie meer gratis publisiteit aan die Innibos-fees sal gee nie en benoude e-posse tussen Media24 en die Innibos-bestuur is glo uitgeruil.<\/p>\n<p>Die geradbraakte verklaring lui: \u201cOns is nie \u2019n Afrikaner-fees of politieke platform (sic) nie. Ons is trots deel van die Nuwe Suid Afrika (sic).<\/p>\n<p>\u201cOns sou nie noodwendig die sing van die stem (sic) as deel van die program goedgekeur het as ons vooraf daarvan geweet het nie, want ons besef dat daar sensitiwiteit is rondom die sing daarvan.\u201d<\/p>\n<p>Hofmeyr het aan RSG\u00a0ges\u00ea nasiebou is \u2019n projek wat misluk het en dat sy\u00a0ja-stem &#8216;n dolk in sy kultuur se rug verteenwoordig.<\/p>\n<p>Hier is &#8216;n aanhaling uit Steve se Facebook-kommentaar:<\/p>\n<blockquote><p><span class=\"userContent\">By Innibos 2014 het ek gedurende my akoestiese kitaarmedley weggetrek met \u2018n paar FAK liedjies. Suikerbos, Oukraallied, Al l\u00ea die berge nog so blou, Jan Pierrewiet. Toe ook die eerste vers van DIE STEM.<br \/>\nSonder aansporing het 45000 op aanda<span class=\"text_exposed_show\">g gaan staan en saam gesing, so hard dat die hoendervleis nou nog op my uitslaan. Ek kry altyd \u2018n knop in my keel by \u201cons sal lewe, ons sal sterwe&#8230;\u201d. Jy sal in die opname hoor hoe ek in daardie re\u00ebls my asem vang.<br \/>\nEk het gebars van trots. Ek sal dit meer sing en ek vra dat die banvloek op ons heiligste tradisionele lied gelig word en dat almal vry mag wees om te sing wat hulle wil, waar hulle wil, solank dit nie haatspraak is of geweld verkondig nie. Dankie vir RSG en Radio Pretoria wat my kans gegee het om ons saak te stel.<br \/>\nEk is nie verbaas oor die enkele negatiewe reaksies nie omdat die dwepers nie die volgende ironie daarin wil lees nie:<br \/>\na. Mense wat aanstoot neem vergeet dat Die Stem, soos ons praat, nog deel is van die offisi\u00eble volkslied.<br \/>\nb. Hierdie mense neem klaarblyklik nie aanstoot in die dinge wat gebeur onder die nuwe vlag en volkslied nie, alles vanaf wanprestasie tot moord, verkragting, Gupta, Nkandla, gronddiefstal, aggressiewe Marxisme, ekonomiese rassebeleid en lae lewensverwagting. Daar is eintlik meer as genoeg rede om aanstoot te neem in die nuwe volkslied en vlag, tog doen ons nie.<br \/>\nc. Die wat DIE STEM kritiseer is tjoepstil oor die president se haatspraak liedere soos KILL THE BOER en UMSHINI WAMI, terwyl DIE STEM nie een haatsprekende lettergreep bevat nie.<br \/>\nd. \u201cNkosi Sikelel&#8217; iAfrika\u201d is \u2018n Afrikagebed, wat gewild is oor die hele kontinent, \u2018n mooi gebed, maar nie ons s\u2019n nie. DIE STEM is ook \u0149 gebed, geskryf deur \u0149 Suid Afrikaner vir Suid Afrikaners, twee dekades voor Apartheid.<br \/>\ne. Byges\u00ea, ter versagting, ek kan Nkosi sing en die nuwe vlag salueer, veral as ons as Suid Afrikaners presteer, en ek doen steeds, maar moenie my voorskryf oor presies waaroor en wanneer ek trots moet voel nie.<\/p>\n<p>Steve sing Die Stem by Innibos <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=F2wDNYVe7uo\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow nofollow\">http:\/\/www.youtube.com\/watch?v=F2wDNYVe7uo<\/a><br \/>\nDie Stem gesing deur 3 jarige Suid Afrikaner in New Zealand<br \/>\n<a href=\"https:\/\/www.facebook.com\/l.php?u=https%3A%2F%2Fwww.youtube.com%2Fwatch%3Fv%3Dw5uXozZRtY8&amp;h=0AQGQKihe&amp;s=1\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow nofollow\">https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=w5uXozZRtY8<\/a><br \/>\nDie Stem van Suid-Afrika (indien jy vergeet het): <a href=\"http:\/\/youtu.be\/e9dq7VqV-Os\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow nofollow\">http:\/\/youtu.be\/e9dq7VqV-Os<\/a><br \/>\nSA PRESIDENT Zuma sings his personal the hate speech anthem: Kill The Boer <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=Cb3MLHblnbQ\" target=\"_blank\" rel=\"nofollow nofollow\">https:\/\/www.youtube.com\/watch?v=Cb3MLHblnbQ<\/a><\/span><\/span><\/p><\/blockquote>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Steve Hofmeyr het Maandag op Facebook ges\u00ea hy het gebars van trots toe hy Saterdag spontaan \u201cDie Stem\u201d by Innibos saam met\u00a045\u2009000 Afrikaners gesing het. Praag het met feesgangers gepraat wat ges\u00ea het dit was heerlik om weer deel van &#8216;n eie groep te voel. Talle het erken hulle moes &#8216;n traan wegvee daarna. &#8220;Steve [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[12029,3377,5921,17221,5888,643,9377,5923],"class_list":["post-25657","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-adriaan-basson","tag-beeld","tag-die-stem","tag-innibos","tag-media24","tag-naspers","tag-steve-hofmeyr","tag-volkslied"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25657","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25657"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25657\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25657"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25657"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25657"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}