{"id":25655,"date":"2014-07-08T10:41:53","date_gmt":"2014-07-08T08:41:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25655"},"modified":"2014-07-08T10:41:53","modified_gmt":"2014-07-08T08:41:53","slug":"numsa-voer-veldtog-van-openbare-geweld-intimidasie-saakbeskadiging","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25655","title":{"rendered":"Numsa voer veldtog van openbare geweld, intimidasie, saakbeskadiging"},"content":{"rendered":"<p>Seifsa se hoof uitvoerende beampte, Kaizer Nyatsumba, het ges\u00ea die federasie word\u00a0oorval met verslae van geweld teen sy lede.<\/p>\n<p>Die afgelope naweek in Gauteng is\u00a026 stakers\u00a0van die metaalwerkersvakbond Numsa op aanklagte van openbare geweld, intimidasie en saakbeskading in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Kwaadwillige beskadiging van privaateiendom, die intimidasie van sake-eienaars, medewerkers en die publiek is oral aangemeld.<\/p>\n<p>Doelbewuste dade van wetteloosheid, insluitend geweld en algemene chaos, word glo in Gauteng sowel as KwaZulu-Natal deur werkers\u00a0wat deelneem aan die Numsa-staking, gepleeg.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is baie teleurgesteld met die gewelddadige optrede van sommige\u00a0unie-lede wat &#8216;n moedswillige veldtog van vandalisme\u00a0&#8211; voertuie ingesluit &#8211; teen talle van\u00a0ons ledemaatskappye voer&#8230; Dit is wat ons wou vermy toe\u00a0ons &#8216;n beroep op die vakbonde gedoen het om &#8216;n\u00a0vredesooreenkoms\u00a0aan die begin van die onderhandelinge aan te gaan,&#8221; s\u00ea Nyatsumba.<\/p>\n<p>&#8216;n Herwinningsmaatskappy het aan die Daily News ges\u00ea hy het &#8216;n lys\u00a0van klagtes skriftelik aan Numsa se Durban-kantore gestuur, nadat &#8216;n werknemer Donderdag aangerand is, na bewering deur Numsa-lede.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea &#8216;n bestuurder is deur die stakende werkers by Isipingo Donderdagoggend so erg aangerand dat hy gehospitaliseer moes word.<\/p>\n<p>Die bestuurder werk vir &#8216;n chemiese vervaardigingsmaatskappy op Isipingo, wat nie\u00a0behoort tot die stakende metaal-industrie nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Seifsa se hoof uitvoerende beampte, Kaizer Nyatsumba, het ges\u00ea die federasie word\u00a0oorval met verslae van geweld teen sy lede. Die afgelope naweek in Gauteng is\u00a026 stakers\u00a0van die metaalwerkersvakbond Numsa op aanklagte van openbare geweld, intimidasie en saakbeskading in hegtenis geneem. Kwaadwillige beskadiging van privaateiendom, die intimidasie van sake-eienaars, medewerkers en die publiek is oral aangemeld. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,12456,5335,5703],"class_list":["post-25655","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-intimidasie","tag-numsa","tag-staking"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25655","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25655"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25655\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25655"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25655"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25655"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}