{"id":25652,"date":"2014-07-08T10:47:49","date_gmt":"2014-07-08T08:47:49","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25652"},"modified":"2014-07-08T10:48:40","modified_gmt":"2014-07-08T08:48:40","slug":"uitbarsting-van-rassisme-tydens-wereldbekersokker-na-neymar-besering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25652","title":{"rendered":"&#8216;Uitbarsting van rassisme&#8217; tydens w\u00eareldbekersokker n\u00e1 Neymar-besering"},"content":{"rendered":"<p>Nadat &#8216;n swart speler van Colombi\u00eb die jong Brasiliese sokkerster, Neymar (volle name Neymar da Silva Santos J\u00fanior) beseer het, het &#8216;n &#8220;uitbarsting van rassisme&#8221; gevolg en het die Colombiaan etlike doodsdreigemente ontvang.<\/p>\n<p>Brasili\u00ebrs op Twitter vaar uit teen die swart Colombi\u00ebr, Juan Camilo Zuniga, wat Neymar se rugwerwel gekraak het en huiwer nie om na sy ras te verwys nie. In die sokkerw\u00eareld &#8211; ook in Europa &#8211; bestaan daar &#8216;n algemene opvatting by ondersteuners dat swart spelers makliker as blankes die re\u00ebls oortree en daarmee die spel bederf, asook beserings veroorsaak.<\/p>\n<p>Daarom is die w\u00eareldbekertoernooi in Brasili\u00eb tot &#8220;die toernooi teen rassisme&#8221; verklaar en word daar by elke wedstryd &#8216;n eed deur die spelers teen rassisme afgel\u00ea en word baniere teen rassisme op die veld vertoon.<\/p>\n<figure id=\"attachment_25658\" aria-describedby=\"caption-attachment-25658\" style=\"width: 300px\" class=\"wp-caption alignright\"><a href=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/neymar-fouled.jpg\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"size-medium wp-image-25658\" src=\"http:\/\/praag.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/neymar-fouled-300x180.jpg\" alt=\"Zuniga se vuilspel teen Neymar, wat nou in 'n rassevoorval ontwikkel het\" width=\"300\" height=\"180\" srcset=\"https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/neymar-fouled-300x180.jpg 300w, https:\/\/praag.co.za\/wp-content\/uploads\/2014\/07\/neymar-fouled.jpg 460w\" sizes=\"auto, (max-width: 300px) 100vw, 300px\" \/><\/a><figcaption id=\"caption-attachment-25658\" class=\"wp-caption-text\">Zuniga se vuilspel teen Neymar, wat nou in &#8216;n rassevoorval ontwikkel het<\/figcaption><\/figure>\n<p>Dit lyk egter asof dit geen uitwerking gehad het nie, want die Brasili\u00ebrs is woedend vir Zuniga, dermate dat &#8216;n Franciskaanse monnik van Sao Paulo, David Santos, dit nodig geag het om sy landgenote te betig. &#8220;Dit mag verrassend wees vir buitestaanders, maar die wyse waarop ons Colombiese broer behandel word, toon weereens dat Brasili\u00eb een van die mees rassistiese lande ter w\u00eareld is.&#8221; Santos is hoof van &#8216;n liggaam genaamd Educafro, wat swart en voorheen benadeeldes vir universiteitstoelatingseksamens voorberei.<\/p>\n<p>Die swart Colombi\u00ebr is deur FIFA kwytgeskeld, wat aangekondig het dat daar geen tugstappe teen hom gedoen sal word nie.<\/p>\n<p>Die <em>New York Times<\/em>, die w\u00eareld se mees invloedryke liberale koerant, het insgelyks die voorval aangegryp om Brasili\u00eb daarvan te beskuldig dat hy nog nie die &#8220;erfenis van slawerny verwerk het nie&#8221;. Die koerant kritiseer ook die feit dat blankes steeds die topvlakke van die regering en die privaatsektor &#8220;oorheers&#8221;.<\/p>\n<p>Brasili\u00eb het in 1888 slawerny afgeskaf en daarmee gelykheid aan sy swart inwoners verskaf. Meer as die helfte van die land se inwoners is egter swart of van gemengde ras, wat die land die grootste swart bevolking van enige land buite Afrika gee.<\/p>\n<p>In navolging van die VSA, Brittanje, Suid-Afrika en ander Engelse lande, het Brasili\u00eb onlangs ook regstellende aksie ingestel om die aantal swart studente aan openbare universiteite te verhoog en kwotas vir swartes in die staatsdiens in te stel. Die land beskik ook oor wetgewing wat rasse- en etniese diskriminasie verbied.<\/p>\n<p>Vroe\u00ebr vanjaar was daar egter &#8216;n rassevoorval in die land wat volgens linkses tot slegs &#8216;n &#8220;ligte straf&#8221; gelei het. Tydens die voorval het ondersteuners van die suidelike klub Esportivo op &#8216;n swart skeidsregter, Marcio Chagas da Silva, geskree dat hy moet &#8220;teruggaan oerwoud toe&#8221; en het piesangs op sy motor gesmeer. &#8216;n Sokkerhof het die klub beveel om &#8216;n kleinerige boete te betaal en om vyf wedstryde weg van hul tuisveld te speel. In Sao Paulo het ondersteuners vroe\u00ebr vanjaar blykbaar &#8220;rassistiese beledigings&#8221; aan die middelveldspeler Marcos Arouca da Silva geskree.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nadat &#8216;n swart speler van Colombi\u00eb die jong Brasiliese sokkerster, Neymar (volle name Neymar da Silva Santos J\u00fanior) beseer het, het &#8216;n &#8220;uitbarsting van rassisme&#8221; gevolg en het die Colombiaan etlike doodsdreigemente ontvang. Brasili\u00ebrs op Twitter vaar uit teen die swart Colombi\u00ebr, Juan Camilo Zuniga, wat Neymar se rugwerwel gekraak het en huiwer nie om [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[123,24],"tags":[6760,17219,17220,17218,21133,17217,6714],"class_list":["post-25652","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c115-sokker","category-s25-sport","tag-brasilie","tag-colombie","tag-juan-camilo-zuniga","tag-neymar","tag-c115-sokker","tag-voetbal","tag-wereldbeker"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25652","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25652"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25652\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25652"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25652"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25652"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}