{"id":25651,"date":"2014-07-08T10:13:29","date_gmt":"2014-07-08T08:13:29","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25651"},"modified":"2014-07-08T10:17:59","modified_gmt":"2014-07-08T08:17:59","slug":"oz-aanvaar-vlugtelinge-om-druk-op-china-te-plaas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25651","title":{"rendered":"Oz aanvaar vlugtelinge om druk op China te plaas"},"content":{"rendered":"<p>Die Australiese hooggeregshof het &#8216;n\u00a0tussentydse bevel gemaak dat die regering nie 153 asielsoekers na Sri Lanka mag terugstuur nie.<\/p>\n<p>Baie van die vlugtelinge kom egter glo uit Indi\u00eb.<\/p>\n<p>Die saak sal m\u00f4re weer in die hoogeregshof aangehoor word. Di\u00e9 stap word allerwe\u00eb as &#8216;n maatre\u00ebl teen Chinese invloed in die streek beskou.<\/p>\n<p>Die hofbevel kom enkele ure nadat die regering &#8216;n\u00a0ander vaartuig laat omdraai het.<\/p>\n<p>Maandag het die hof gehoor dat die groep, wat 32 vroue en 37 kinders insluit, onder die regering se beheer op see te beskerm moet word.<\/p>\n<p>&#8220;Ons het aangevoer dat die asielsoekers geregtig is om hulle bewerings te maak &#8211; eise teen die regering van Sri Lanka &#8211; [dat hulle] gehoor en verwerk word in ooreenstemming met die wet,&#8221; het hul regsverteenwoordiger\u00a0George Newhouse ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die Minister kan hulle eenvoudig nie onderskep in die nag en laat verdwyn nie.&#8221;<\/p>\n<p>Newhouse het ges\u00ea hy is\u00a0geskok deur die onthullings dat &#8216;n aparte groep van 41 asielsoekers krimineel aangekla sal word in Sri Lanka as\u00a0hulle\u00a0terugkeer.<\/p>\n<p>&#8220;Dit versterk die dringendheid van hierdie hofaansoek, want die Regering is besig om die mense aan die risiko bloot te stel van &#8216;n kriminele klag, tronkstraf en marteling &#8211; want dit is wat gebeur in Sri Lanka se tronke,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Regter Susan Crennan het ges\u00ea die asielsoekers word\u00a0waarskynlik tans aangehou deur\u00a0die vloot en sal aan Sri Lanka se owerhede oorhandig word.<\/p>\n<p>Sy het &#8216;n tussentydse bevel toegestaan teen enige oordrag tot die saak in die Australiese hooggeregshof aangehoor word.<\/p>\n<p>Sommige van die asielsoekers het glo uit\u00a0Sri Lanka na\u00a0vlugtelingkampe in Indi\u00eb gevlug voordat hulle\u00a0&#8216;n boot na Australi\u00eb geneem het.<\/p>\n<p>Die Britse Statebond het vroe\u00ebr Tamil-nasionalisme\u00a0ondersteun vir\u00a0outonomie in die noorde van die eiland.<\/p>\n<p>Brittanje het vir byna drie dekades lank die Tamil Tiere se geweld finansier om\u00a0&#8216;n oorlog teen Sri Lanka se Sinhala-regering te voer. Die land het lank gebuk gegaan onder &#8216;n vernietigende burgeroorlog.<\/p>\n<p>Sri Lanka het egter hul\u00a0milit\u00eare en ekonomiese samewerking met China verhoog\u00a0om\u00a0uiteindelik die Britse aggressie van die Tiere\u00a0heeltemal te verslaan in 2009.<\/p>\n<p>Die jongste verwikkelinge kom te midde van\u00a0Tamil-eise om\u00a0&#8216;n onderhandelingsproses vir &#8216;n outonome Tamil-noorde van stapel te stuur.<\/p>\n<p>Die Tamilvlugtelinge beweer minstens 11 mense op die boot is gemartel deur Sri Lanka se intelligensie dienste, en s\u00ea daar moet meer mense in &#8216;n soortgelyke situasie op die vaartuig wees.<\/p>\n<p>Die boot is\u00a0onderskep by Kerseiland\u00a0meer as &#8216;n week gelede.\u00a0Die Australiese regering het vroe\u00ebr erken dat hy 41 asielsoekers Maandag\u00a0aan die owerheid in Sri Lanka oorhandig het.<\/p>\n<p>Dit volg op kommer dat Australi\u00eb meer as twee honderd Sri Lankane oorhandig het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Australiese hooggeregshof het &#8216;n\u00a0tussentydse bevel gemaak dat die regering nie 153 asielsoekers na Sri Lanka mag terugstuur nie. Baie van die vlugtelinge kom egter glo uit Indi\u00eb. Die saak sal m\u00f4re weer in die hoogeregshof aangehoor word. Di\u00e9 stap word allerwe\u00eb as &#8216;n maatre\u00ebl teen Chinese invloed in die streek beskou. Die hofbevel kom &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25651\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oz aanvaar vlugtelinge om druk op China te plaas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[8315,7670,5311,2715,4812,6667,14617,8440,8562],"class_list":["post-25651","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-australie","tag-burgeroorlog","tag-china","tag-immigrasie","tag-outonomie","tag-sri-lanka","tag-statebond","tag-tamil-tiere","tag-vlugtelinge"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25651","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25651"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25651\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25651"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25651"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25651"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}