{"id":25639,"date":"2014-07-07T12:28:42","date_gmt":"2014-07-07T10:28:42","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25639"},"modified":"2014-07-07T12:28:42","modified_gmt":"2014-07-07T10:28:42","slug":"pierre-de-vos-se-afrikaners-teer-op-engelse-belastings-en-mag-nie-meer-in-afrikaans-studeer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25639","title":{"rendered":"Pierre de Vos s\u00ea Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer"},"content":{"rendered":"<p>Haha, Pierre, jy het jouself nou <a title=\"White, Afrikaans universities \u2013 when will they truly transform?\" href=\"http:\/\/www.dailymaverick.co.za\/opinionista\/2014-07-03-white-afrikaans-universities-when-will-they-truly-transform\/#.U7pqq6bueSo\" target=\"_blank\">oortref<\/a>. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers.<\/p>\n<p>Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog tyd dat ons kinders alle opvoeding onts\u00ea word, want dis net nie prakties om dit aan ons te verskaf nie. En boonop is ons mos almal dom, &#8220;dumb Dutchmen&#8221;, nie waar nie. Ons doen nie so goed in wiskunde soos julle in julle goeie Ingelse skole nie, ahem&#8230;<\/p>\n<p>En ons voorouers, die Hollanders, Duitsers en Franse, is net so dom. Geen bydrae tot die wetenskap, wiskunde en filosofie uit daardie oorde nie. Slegs Engeland, die lig van die w\u00eareld! En haar koloniale dogterland hier aan die suidpunt, en hoe suider hoe beter, nie waar nie, soos byvoorbeeld Kaapstad.<\/p>\n<p>Daarom sal die bloedjies van Houghton, Clifton en Constantia heerlik in hul moedertaal mag studeer&#8230; dis mos normaal.<\/p>\n<p>Aan die ander kant, dis verskriklik dat Stellenbosch jou menseregte so geskend het deur nie jou ate\u00efsme op die vorm te erken nie. En boonop was die vorm seker in Afrikaans. Dit verdien &#8216;n N\u00fcrnbergverhoor, as jy my vra.<\/p>\n<p>Ek wil egter nou &#8216;n lansie breek vir die Christene&#8230; Die Anglikaanse Kerk het mos ook geld geskenk vir die Kerkstraat- en ander bomme in die Wimpy&#8217;s. En die Nederlandse kerke. Daar is darem &#8216;n paar goeie Christene ook, wat goeie terreur herken as hulle dit sien?<\/p>\n<p>En wat van Boesak? En die ontslape Russel Botman wat Stellenbosch so graag wou verengels? Of kom net ate\u00efste in die hemel? Jy weet, Karl Marx was darem &#8216;n Jood ook, nie net &#8216;n ate\u00efs nie&#8230;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Haha, Pierre, jy het jouself nou oortref. Baie geluk! Ja, dis eenvoudig: verbied eenvoudig die Afrikanerstudente om op enige plek te mag studeer! Hulle moet gestraf word vir die apartheid van hul ouers. Ons teer op julle Engelse belastings! Dis hoog tyd dat ons kinders alle opvoeding onts\u00ea word, want dis net nie prakties om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25639\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pierre de Vos s\u00ea Afrikaners teer op Engelse belastings en mag nie meer in Afrikaans studeer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41,10],"tags":[167,7887,4917],"class_list":["post-25639","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","category-rubrieke","tag-afrikaans","tag-pierre-de-vos","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25639","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25639"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25639\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25639"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25639"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25639"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}