{"id":25633,"date":"2014-07-07T11:23:45","date_gmt":"2014-07-07T09:23:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25633"},"modified":"2014-07-07T11:23:45","modified_gmt":"2014-07-07T09:23:45","slug":"china-kritiseer-japan-se-militarisering","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25633","title":{"rendered":"China kritiseer Japan se militarisering"},"content":{"rendered":"<p>President Xi Jinping van China het diegene wat\u00a0die &#8220;geskiedenis van aggressie teen China romatiseer&#8221;\u00a0Maandag tydens die 77ste herdenking van die begin van &#8216;n oorlog met Japan, gekritiseer.<\/p>\n<p>Japan is tans besig om hul\u00a0geskiedenis te herskryf en weer na militarisasie te beweeg.<\/p>\n<p>Te midde van stygende spanning tussen Beijing en Tokio, het\u00a0hierdie jaar se herdenking van die 1937 Marco Polo-brug-insident, &#8216;n\u00a0buitengewoon ho\u00eb-profiel verkry.<\/p>\n<p>&#8216;n Groep\u00a0Chinese\u00a0skoolkinders het by die plegtigheid &#8216;n lied vir vrede gesing.\u00a0China het gereageer op &#8216;n\u00a0Japannese propagandaveldtog teen Beijing.<\/p>\n<p>Betrekkinge het versuur\u00a0n\u00e1 die Japannese premier se\u00a0besoek aan &#8216;n tempel in Tokio laat verlede jaar wat\u00a0Japan se oorlogsmisdadigers vereer.<\/p>\n<p>Kort daarna het amptenare by die Japannese uitsaaier NHK ontken dat die 1937-slagting in Nanjing duisende Chinese burgers se lewens gekos het, asook Japan\u00a0se destydse gebruik van seksslawe.<\/p>\n<p>Die twee regerings is tans betrokke in &#8216;n dispuut oor die eienaarskap van die onbewoonde eilande in die Oos-Sjinese See.<\/p>\n<p>China het ook ongemak uitgespreek oor Japan se herinterpretasie van sy pasifistiese grondwet wat beperkings op milit\u00eare aktiwiteit ophef.<\/p>\n<p>Terwyl di\u00e9 verandering in Japan self met groot teenkanting begroet is deur die opposisie, is dit deur die Verenigde State van Amerika en Australi\u00eb verwelkom.<\/p>\n<p>Die Japannese Eerste Minister Shinzo Abe sal\u00a0Maandag besoek afl\u00ea by sy Australiese ampsgenoot.<\/p>\n<p>China het nie regstreeks verwys na Japan nie, maar diegene veroordeel wat \u201cdie harde werklikheid van die geskiedenis ignoreer\u201d.<\/p>\n<p>Die oorlog het op 7 Julie 1937 uitgebreek en Japan het Beijing kort daarna beset. Sowat 20 miljoen mense is volgens China in die oorlog dood.<\/p>\n<p>Dit het in 1945 tot &#8216;n einde gekom toe Japan in die Tweede W\u00eareldoorlog verslaan is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Xi Jinping van China het diegene wat\u00a0die &#8220;geskiedenis van aggressie teen China romatiseer&#8221;\u00a0Maandag tydens die 77ste herdenking van die begin van &#8216;n oorlog met Japan, gekritiseer. Japan is tans besig om hul\u00a0geskiedenis te herskryf en weer na militarisasie te beweeg. Te midde van stygende spanning tussen Beijing en Tokio, het\u00a0hierdie jaar se herdenking van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25633\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;China kritiseer Japan se militarisering&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17212,8315,5311,6549,17215,17214,17213,17216],"class_list":["post-25633","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-1937-marco-polo-brug-insident","tag-australie","tag-china","tag-japan","tag-japannese-eerste-minister","tag-nanjing","tag-president-xi-jinping","tag-shinzo-abe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25633\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}