{"id":25632,"date":"2014-07-07T10:25:45","date_gmt":"2014-07-07T08:25:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25632"},"modified":"2014-07-07T10:29:18","modified_gmt":"2014-07-07T08:29:18","slug":"sommige-swart-skole-teken-2-in-wiskunde-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25632","title":{"rendered":"Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan"},"content":{"rendered":"<p>City Press het gister berig dat daar &#8216;n &#8220;groot wiskundekrisis in die land heers met leerlinge regoor die land wat nie in staat is om 30% op &#8216;n gestandaardiseerde wiskundetoets te behaal nie&#8221;.<\/p>\n<p>Daar is in 2013 &#8216;n nasionale assesseringstoetse geskryf om te bepaal hoe goed leerlinge kan lees en reken. In graad 9 kry 96% van leerlinge minder as 50% in wiskunde.<\/p>\n<p>Daar is ook &#8216;n lys van skole gepubliseer wat die swakste gevaar het. Al die skole is Engelstalig en in swart woonbuurte gele\u00eb, met die uitsondering van die &#8220;Nuwe Hoop Sentrum&#8221; op Worcester in die Wes-Kaap waar leerlinge in graad 6 &#8216;n gemiddeld van 17% in wiskunde aanteken en drie jaar later in graad 9 slegs 3%. Sover praag kon vasstel, is die Nuwe Hoop Sentrum &#8216;n skool vir hoofsaaklik bruin doofstom kinders<\/p>\n<p>In Gauteng is die &#8220;Kwa-Thema Skills School&#8221; een van die skole wat die swakste in wiskunde gevaar het. Die graad sesse is gemeet op 10%, terwyl hul ouer eweknie\u00eb in dieselfde skool, die graad 9&#8217;s, slegs 2% in die toets behaal het. Kwa-Thema is die swart woonbuurt tussen Springs en Brakpan.<\/p>\n<p>Nkandla haal ook die nuus vir wiskunde en optel-en-aftrek, want in Kwazulu-Natal figureer die graad 3&#8217;s van die Enhlababo Comprehensive op di\u00e9 dorpie heel onder in die provinsie met 7%.<\/p>\n<p>Oor die algemeen het &#8220;slegte skole&#8221; in die wiskunde-assessering &#8220;tussen 1% en 5%&#8221; behaal. Volgens City Press toon die data wat hulle onder o\u00eb gehad het dat 2 411 skole landwyd se graad 9&#8217;s tussen 0% en 30% vir wiskunde behaal het. Dieselfde druipsyfer is deur graad 6&#8217;e in 429 skole aangeteken terwyl alle graad 3&#8217;s in 59 van die laerskole ook minder as 30% gekry het.<\/p>\n<p>Limpopo is blykbaar die provinsie wat die swakste van almal vaar, want in die graad 9-toetse het 96% van alle leerlinge 30% of minder in wiskunde behaal. Ook die Noord-Kaap is nie &#8216;n provinsie wat wiskunde-PhD&#8217;s op groot skaal gaan oplewer nie, want 92% van leerlinge het insgelyks minder as 30% ontvang. Mpumalanga is net &#8216;n kortkop agter die Noord-Kaap met 91% wat onder 30% &#8220;presteer&#8221;.<\/p>\n<p>Die onderwysdepartement blameer die swak wiskundepunte op &#8220;leerlinge wat toetse in Engels afl\u00ea terwyl die terme wat hul onderwysers in die klas gebruik anders is&#8221;.<\/p>\n<p>Volgens Servaas van den Berg, &#8216;n ekonoom van die Universiteit van Stellenbosch, &#8220;vaar skole in Limpopo besonder swak volgens sekere standaarde.&#8221;<\/p>\n<p>&#8220;Ons sien dit nie altyd in die matriekuitslae nie, want baie kinders verlaat die stelsel lank voordat hulle by matriek uitkom. Dis &#8216;n baie arm provinsie wat histories nie goeie opvoedingsvlakke gehad het nie.&#8221;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>City Press het gister berig dat daar &#8216;n &#8220;groot wiskundekrisis in die land heers met leerlinge regoor die land wat nie in staat is om 30% op &#8216;n gestandaardiseerde wiskundetoets te behaal nie&#8221;. Daar is in 2013 &#8216;n nasionale assesseringstoetse geskryf om te bepaal hoe goed leerlinge kan lees en reken. In graad 9 kry &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25632\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sommige swart skole teken 2% in wiskunde aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[9115,7129,4817,17097,5180],"class_list":["post-25632","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-limpopo","tag-nkandla","tag-onderwys","tag-swart-skole","tag-wiskunde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25632","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25632"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25632\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25632"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25632"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25632"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}