{"id":25606,"date":"2014-07-04T09:38:44","date_gmt":"2014-07-04T07:38:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25606"},"modified":"2014-07-04T09:38:44","modified_gmt":"2014-07-04T07:38:44","slug":"inisiasiedodetal-styg-ten-spyte-van-miljoene-rande-se-veldtog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25606","title":{"rendered":"Inisiasiedodetal styg ten spyte van miljoene rande se veldtog"},"content":{"rendered":"<p>Ten spyte van miljoene rande wat bestee is om swart mans medies te laat besny, is drie-en-twintig inisiasie-kandidate sedert die begin van die winter-inisiasieseisoen dood.<\/p>\n<p>Johns Hopkins Gesondheid en Onderwys in Suid-Afrika (JHHESA), met befondsing van USAID \/ PEPFAR, en in vennootskap met Sonke Gender Justice, Cell Life, CHAPS, ANOVA Gesondheid, onder die vaandel van Brothers for Life, saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad en die Nasionale Departement van Gesondheid het vroe\u00ebr &#8216;n &#8220;omvattende, innoverende strategie&#8221; in Suid-Afrika aangekondig.<\/p>\n<p>Daarvan het dadels gekom en die aantal steftes het toegeneem.<\/p>\n<p>Die nuwe sterftes is weereens\u00a0weens foutiewe besnydings. Die duur Amerikaanse veldtog teen ritualitiese Afrikagebruike het dus geen indruk gemaak nie.<\/p>\n<p>Daar is reeds 104 seuns is in hospitale opgeneem weens hul beserings, het Obed Bapela, adjunkminister van tradisionele sake, Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u201cDit is hartseer om die toename in die dodetal van inisiasie-kandidate aan te kondig,\u201d het hy in \u2019n verklaring ges\u00ea. \u201cDit gebeur ondanks al ons pogings.\u201d<\/p>\n<p>Negentien van die oorledenes was van die Oos-Kaap, drie van Mpumalanga en een van die Wes-Kaap.<\/p>\n<p>Bapela s\u00ea die 104 kandidate wat in hospitale opgeneem is, word behandel vir ontwatering en beserings wat verband hou met foutiewe besnydings.<\/p>\n<p>Hy het sy medelye met hul families uitgespreek en ges\u00ea die regering veroordeel onwettige inisiasieskole.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ten spyte van miljoene rande wat bestee is om swart mans medies te laat besny, is drie-en-twintig inisiasie-kandidate sedert die begin van die winter-inisiasieseisoen dood. Johns Hopkins Gesondheid en Onderwys in Suid-Afrika (JHHESA), met befondsing van USAID \/ PEPFAR, en in vennootskap met Sonke Gender Justice, Cell Life, CHAPS, ANOVA Gesondheid, onder die vaandel van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25606\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Inisiasiedodetal styg ten spyte van miljoene rande se veldtog&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[13056,7584,17195,17196],"class_list":["post-25606","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-besnyding","tag-inisiasie","tag-mediese-besnyding","tag-usaid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25606","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25606"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25606\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25606"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25606"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25606"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}