{"id":25601,"date":"2014-07-04T08:57:56","date_gmt":"2014-07-04T06:57:56","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25601"},"modified":"2014-07-04T08:58:39","modified_gmt":"2014-07-04T06:58:39","slug":"matfield-se-skrumpet-gaan-nie-geweld-teen-blankes-keer-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25601","title":{"rendered":"Matfield se skrumpet gaan nie geweld teen blankes keer nie"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Saru, moet die aanval van\u00a0Cosatu teen die Springbokke\u00a0terde\u00eb geniet.<\/p>\n<p>Dit stel die Rugbyunie in &#8216;n goeie lig ten spyte daarvan dat hulle steeds agteroorbuig om swart spelers te probeer insluit in die span om hul irriterende &#8220;verbintenis tot transformasie&#8221; te verklaar.<\/p>\n<p>Cosatu het \u2019n beroep op Fikile Mbalula, minister van sport, gedoen om in te gryp by Saru, wat volgens die vakverbond steeds &#8216;n wit \u201cold boy\u2019s club\u201d\u00a0is.<\/p>\n<p>&#8216;n Mens is geneig om te vra: Wat daarvan? En by te voeg: Gaan blaas asseblief nou doppies.<\/p>\n<p>Cosatu is so desperaat vir aandag &#8211; wat deesdae deur die EFF\u00a0opge\u00ebis word &#8211; dat hulle selfs\u00a0Victor Matfield, die Springbok-kaptein, se skrumpet\u00a0raakgesien het.<\/p>\n<p>\u201cDie span word steeds oorverteenwoordig deur wit spelers, ongeag die talle puik swart spelers wat daar is,\u201d s\u00ea Cosatu in \u2019n verklaring.<\/p>\n<p>\u201cWanneer jy kyk na Saterdag se wedstryd is swart spelers w\u00e9\u00e9r net in die laaste vyf minute speelkans gegee, toe die Springbokke reeds gemaklik voor was.<\/p>\n<p>\u201cDit is omdat die afrigter bang is dat die swart spelers die wit spelers gaan oorskadu,\u201d lui die verklaring.<\/p>\n<p>Heyneke Meyer weet natuurlik dat die kwotaspelers nooit &#8216;n wedstryd sal wen nie. Hy het seker ook sokker gekyk en weer gesien hoe &#8216;n hele span vol swart spelers nooit \u00earens kom nie.<\/p>\n<p>Matfield het deurgeloop oor die kamoefleer-skrumpet waarmee hy in die toetswedstryd teen\u00a0Skotland in Port Elizabeth uitgedraf het.<\/p>\n<p>Cosatu s\u00ea\u00a0Matfield verontagsaam die uitwerking wat dit op swart mense kan h\u00ea.<\/p>\n<p>Duidelk meen Cosatu dat swart mense nie van wet en orde hou nie. Hulle is dalk heeltemal reg, gegewe die ho\u00eb misdaadvlakke in die land.<\/p>\n<p>Die Bulle speel vanjaar in die Superrugby-kompetisie met kamoefleertruie waarvan Matfield se pet een item is.<\/p>\n<p>Cosatu kla\u00a0dat dit\u00a0die arrogansie van di\u00e9 klub se wit spelers beklemtoon.<\/p>\n<p>\u201cMatfield wys d\u00edt openlik met die pet van die voormalige Suid-Afrikaanse onluste-eenheid&#8221;, oftewel die <em>riot squad skull cap<\/em>.<\/p>\n<p>Dit klink so asof die bruinman van Cosatu weer geweld teen blankes wil\u00a0pleeg en nou naarstiglik &#8216;n verskoning soek daarvoor.<\/p>\n<p>Praag kan Cosatu gerusstel wat dit betref. Daar word steeds aanhoudend gruwelike geweld daagliks teen wittes gepleeg.<\/p>\n<p>Matfield se skrumpet gaan nie daarvoor help nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie, Saru, moet die aanval van\u00a0Cosatu teen die Springbokke\u00a0terde\u00eb geniet. Dit stel die Rugbyunie in &#8216;n goeie lig ten spyte daarvan dat hulle steeds agteroorbuig om swart spelers te probeer insluit in die span om hul irriterende &#8220;verbintenis tot transformasie&#8221; te verklaar. Cosatu het \u2019n beroep op Fikile Mbalula, minister van sport, gedoen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25601\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Matfield se skrumpet gaan nie geweld teen blankes keer nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50,11],"tags":[2897,6332,17190,16483,17191,6159],"class_list":["post-25601","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","category-s7-menings","tag-bulle","tag-cosatu","tag-kamoefleerdrag","tag-saru","tag-skrumpet","tag-victor-matfield"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25601","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25601"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25601\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25601"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25601"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25601"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}