{"id":25584,"date":"2014-07-03T08:16:44","date_gmt":"2014-07-03T06:16:44","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=25584"},"modified":"2014-07-03T08:16:44","modified_gmt":"2014-07-03T06:16:44","slug":"man-met-vigs-geneesmiddel-van-bom-beskuldig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=25584","title":{"rendered":"Man met Vigs-geneesmiddel van &#8216;bom&#8217; beskuldig"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Man het\u00a0glo &#8216;n petrolbom na die ingang van die hoofkantoor van die Nasionale Departement van Gesondheid in Pretoria gegooi omdat hy\u00a0&#8216;n kuur vir MIV\/Vigs ontdek het.<\/p>\n<p>Die man wou na glo &#8216;n afspraak\u00a0met die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi bekom om hom te vertel dat hy die oplossing gevind het om die dodelike siekte te genees.<\/p>\n<p>Hy het glo die bom gegooi nadat hy toegang tot Motsoaledi geweier is.<\/p>\n<p>Joe Maila, die departement se woordvoerder, het ges\u00ea: &#8220;Iemand het\u00a0wat lyk soos &#8216;n petrolbom by die ingang gegooi. Die klein brand wat begin is, was beperk tot die ontvangsarea.&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Klein brand het uitgebreek, wat vinnig geblus is.<\/p>\n<p>Maila het ges\u00ea die 54-jarige man wat die bom gegooi is deur die gebou se sekuriteit in hegtenis geneem en hulle het\u00a0die polisie\u00a0ontbied.<\/p>\n<p>Niemand is beseer nie, maar die hele gebou is ontruim as &#8216;n veiligheidsmaatre\u00ebl ges\u00ea Maila.<\/p>\n<p>&#8216;n Woordvoerder van die Tshwane-nooddienste, Johan Pieterse het ges\u00ea toe hulle op die toneel aangekom het was die vuur reeds geblus.<\/p>\n<p>&#8220;Die polisie sal &#8216;n ondersoek doen, maar dinge het vreemd gelyk,&#8221; het Pieterse ges\u00ea wat nie kon bevestig wat die presiese oorsaak van die brand was nie.<\/p>\n<p>Pieterse het bygevoeg dat niemand benadeel of beseer is nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Man het\u00a0glo &#8216;n petrolbom na die ingang van die hoofkantoor van die Nasionale Departement van Gesondheid in Pretoria gegooi omdat hy\u00a0&#8216;n kuur vir MIV\/Vigs ontdek het. Die man wou na glo &#8216;n afspraak\u00a0met die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi bekom om hom te vertel dat hy die oplossing gevind het om die dodelike siekte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=25584\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Man met Vigs-geneesmiddel van &#8216;bom&#8217; beskuldig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17172,8394],"class_list":["post-25584","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-nasionale-departement-van-gesondheid","tag-petrolbom"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25584","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=25584"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/25584\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=25584"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=25584"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=25584"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}